Spreeklewe - Dankbaarheid

Loading player...
Annelie praat oor dankbaarheid en kyk na 1 Tessalonisense 5:16-18. Sy praat oor oom Freddie Blom wat die oudste man in SA was en die voorbeeld van dankbaarheid wat hy gestel het.
26 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min