Praat ek luister - OCD

Loading player...
Annelie het met Dr. Pierre Malherbe 'n psigiater van Pretoria gesels oor OCD oftewel Obessesief-Kompulsiewe Versteuring. Wat is dit, wat veroorsaak dit en kan dit behandel word.
27 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min