Lunch Punch: Sonja Herholdt oor die lewe, musiek, aanlynkonserte en Vrouemaand

Loading player...
Sy was nog altyd 'n bewys daarvan dat groot gif in klein botteltjies kom. G'n wonder die media het haar in die verlede beskryf as 'n blonde orkaan nie. Ons ken Sonja Herholdt as 'n kragtige vrou, tog saggeaard. Sy kuier in die ateljee ter viering van Vrouemaand en gesels oor die lewe, musiek en aanlynkonserte.
27 Aug 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min