Spreeklewe - Moenie Bang wees nie

Loading player...
Ons kyk na Jesaja 43:1-7 Wat sê "Moenie bang wees nie" Alhoewel 'n mate van angs nie sleg is nie en selfs daai vuur kan maak wat jy nodig het om belangrike besluite te neem ens. moet ons versigtig wees dat 'n oormaat van angs nie ons lewe oorneem nie.
2 Sep 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min