Lunch Punch: Aardklop Pronk Podium Deelnemers & Beoordelaars Terugvoer

Loading player...
Hierdie jaar moes Pronk Podium ook aanpas by die omstandighede. Diandra Slabbert en Jay-Dee Conradie gesels oor hulle ervarings as deelnemers en Mila Guy en Johny Klein gee terugvoer oor vanjaar se standaard.
1 Sep 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min