Praat ek luister - Emosionele ondersteuning vir matrieks

Loading player...
Opvoedkundige sielkundige Hannes Wessels kuier in die ateljee. Annelie gesels met hom oor hoe ouers hulle matriek kinders tydens die eksamens emosioneel kan ondersteun.
17 Sep 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min