Lunch Punch: Jae-Lynne van Aswegen - Jou Groot Talent sangafdeling wenner

Loading player...
Die twaalf-jarige Jae-Lynne van Aswegen van Laerskool Constantia Park in Pretoria, was self verbaas toe sy hoor haar ma het haar video ingeskryf vir die Jou Groot Talent kompetisie. Sy vertel ons hoe sy gevoel het nadat sy as wenner van die sangafdeling aangewys is en sing sommer vir ons 'n stukkie van een van haar gunsteling liedjies.
18 Sep 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min