Lunch Punch: Carma oor Skadu's Van Grys ft. Waldo Greeff

Loading player...
Die sangeres Carma kuier in die ateljee en vertel opgewonde meer oor die liedjie wat sy saam met Waldo Greeff opgeneem het. Saam delf hulle in die mensdom se skadu's van grys.
25 Sep 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min