Lunch Punch: Andriëtte oor Hartsland

Loading player...
Andriëtte Norman het in 2007 landswyd ‘n huishoudelike naam geword nadat sy as naaswenner aangewys was in die vierde seisoen van Idols SA. Sy kom gesels oor Hartsland, haar 6de Afrikaanse albumuitreiking en verklap hoekom sy vir 'n rukkie stil was.
2 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min