Spreeklewe - Moenie kwaad met kwaad vergeld nie

Loading player...
Ons kyk na Spreuke 24 en Romeine 12:21 nadat Annelie op die volgende aanhaling van Fredriech Nietzsche afgekom het: "Beware that, when fighting monsters, you yourself do not become a monter... for when you gaze long into the abyss, the abyss gazes also into you"
7 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min