Lunch Punch: Stefan Jansen oor Verdienste & Genade

Loading player...
Plaaslike sanger, musikant en liedjieskrywer Stefan Jansen is al oor die afgelope sestien jaar in die musiekbedryf doenig. Hy stel sy nuwe enkelsnit "Verdienste & Genade" eksklusief in die Lunch Punch vry. Ons vind meer uit oor sy skoolloopbaan, kitaarlesse, studies in Regte en musiek as goue draadjie deur dit alles geweef...
14 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min