Lunch Punch: Cato Bekker oor Die Uitnodiging op kykNET

Loading player...
Die Uitnodiging is 'n splinternuwe realiteitsreeks wat onlangs op kykNET begin wys het. Met die afgelope inperking het mense opnuut besef hoe belangrik verhoudings in die lewe is. Cato Bekker is die aanbieder en vervaardiger van hierdie program wat poog om mense met mekaar te versoen.
16 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min