Lunch Punch: Gerduan Kemp oor Sesde Sintuig

Loading player...
Die Bloemfonteinse sanger en fotograaf Gerduan Kemp het kom gesels oor sy splinternuwe enkelsnit Sesde Sintuig. Geskryf deur Johan Oberholzer en vervaardig deur Murray Lubbe.
16 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min