Lunch Punch: Charlize Berg oor Verspoel My & ander eksklusiewe nuus

Loading player...
Die veelsydige sangeres Charlize Berg kom deel haar langverwagte enkelsnit "Verspoel My" met ons. Later tydens die onderhoud slaan sy ons vir 'n ses uit met ander baie opwindende nuus wat sy vir die eerste keer met die publiek deel in die Lunch Punch.
22 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min