Gister Se Grotes: Akteurs bring hulde aan Gerrit Schoonhoven

Loading player...
Die regisseur en akteur Gerrit Schoonhoven was wyd bekend in die rolprent- en televisiebedryf, asook in teaterkringe. Hy is op Dinsdag 20 Oktober 2020 oorlede nadat kanker 'n paar maande gelede by hom gediagnoseer is. Die bekende akteurs Zak Hendrikz, Je-ani Swiegelaar, Luan Jacobs, Christel van den Bergh en Germandt Geldenhuys vertel van die impak wat Gerrit op hulle loopbane gehad het en deel staaltjies oor hoe hulle hom sal onthou.
25 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min