Spreeklewe - God in die stiltes

Loading player...
Ons kyk na 1 Konings 19. Soms verwag ons dat God in die Groot en onmiskykbare dinge is, dat wonderwerke net wonderwerke is as dit groot en hard en ongelooflik is... wat beteken ons kyk die klein dinge mis.
28 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min