Spreeklewe - Spreek Heer U Dienaar luister

Loading player...
Wat beteken dit om alles aan God oor te gee? Kan jy nou agteroor sit en wag dat God alles uitsorteer? Nee om God te vertrou en alles aan Hom oortegee beteken om te wag vir Sy antwoord. Om te luister wat God van my verwag. 1 Samuel 3
4 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min