Lunch Punch: Willem Botha oor Kimberley

Loading player...
Willem Botha kuier in die Lunch Punch om te gesels oor Kimberley, die nuwe enkelsnit uit sy eie pen. Hy vertel verder hoe hy tyd maak vir sy ander passies naamlik toneelspel, aanbieding en deesdae ook fotografie.
23 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min