Lunch Punch: Elma Potgieter oor My Oom Se Vrou Se Plekkie in Atterbury Kollig

Loading player...
Die gesoute aktrise Elma Potgieter gesels oor die lekkerlag-klug "My Oom Se Vrou Se Plekkie" wat Vrydagaand die 06de & Saterdagaand die 07de November te sien is by die Atterbury Teater in Pretoria. Beide vertonings begin 20:00.
6 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min