Lunch Punch: Ché oor Ek Like Hoe Jy Dans saam met Snotkop

Loading player...
Ché is die naam wat jy moet onthou as jy opgewonde is oor die toekoms van Afrikaanse Pop. Saam met Snotkop stel sy haar heel eerste Afrikaanse enkelsnit vry en dit beloof om ‘n groot een te wees. Sy het kom gesels oor hierdie nuwe somertreffer.
5 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min