Lunch Punch: Rooksein se Renier West oor Kyk Na My Hart

Loading player...
Renier West van die groep Rooksein kuier in die ateljee. Rooksein is ’n Potchefstroomse musiekgroep, wat bestaan uit Megan Danner, Renier West (Bernice West se broer) en Dian Maritz. Hulle bring oorpronklikheid na die tafel en die enigste reël waarvolgens hulle musiek maak is dat daar nie reëls is nie. Hulle wil graag 'n betekenisvolle boodskap uitdra met hulle enkelsnit "Kyk Na My Hart". 
10 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min