Lunch Punch: Kevin Leo oor Crooners saam met Jannie Moolman in Atterbury Kollig

Loading player...
Kevin Leo vertel meer oor die Crooners-vertoning saam met Jannie Moolman die 22ste November 2020 by die Atterbury Teater in Pretoria.
13 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min