Gister Se Grotes: Lize Beekman oor Hier & Nou

Loading player...
Die bekroonde liedjieskrywer en sanger Lize Beekman het na 9 jaar van stilte 'n nuwe album die lig laat sien. Sy gesels oor Hier & Nou, maar ook oor 'n paar ander dinge uit die verlede...
22 Nov 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min