Gister Se Grotes: Ricus Nel oor country en sy weergawe van Ring Of Fire

Loading player...
Die sanger en multi-instrumentalis, Ricus Nel, kom gesels oor hoe country-musiek as genre hom beïnvloed het. Hy brei uit oor sy unieke weergawe van Johnny Cash se treffer "Ring Of Fire".
13 Dec 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min