Lunch Punch: Pieter Cloete oor Maroela Media se lys van Top 40 Afrikaanse liedjies

Loading player...
GROOTfm se musiekskeduleerder (en omroeper) Pieter Cloete, kom gesels oor Maroela Media se lys van Top 40 Afrikaanse liedjies wat die afgelope jaar vrygestel is. Hy vertel ook hoekom sekere kunstenaars se musiek kop en skouers bo die res uitgestaan het. Hierdie lys bestaan uit liedjies wat veral goed gevaar het op stroomdienste en platforms soos Youtube asook wat radio-lugtyd betref.
5 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min