Lunch Punch: Edward Smith oor My Home

Loading player...
Die 22-jarige sanger en liedjieskrywer Edward Smith van Pretoria studeer ook vermaakstudies aan UCLA in Los Angeles. Hy het "My Home" vir Suid-Afrika geskryf en wou vasvang hoe hy glo baie Suid-Afrikaners op die oomblik voel en wat hulle deurmaak. Die liedjie vier ook ons pragtige land wat hy steeds sy huis noem.
1 Dec 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min