Uit die mond van die suigeling - Karli Bouwer

Loading player...
Annelie gesels elke Donderdag met 'n kleuter of Peuter en vra hulle 'n lewensvraag. Jy kan dan raai wat jy dink hulle geantwoord het. Hierdie week het Annelie met haar broer se 5-jarige dogtertjie Karli gesels en vir haar gevra "Hoekom het Liewe Jesus bye gemaak?" Luister hier na wat luisteraars geraai het en aan die einde wat Karli se antwoord was.
7 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min