Uit die mond van die Suigeling - Amélie

Loading player...
Hierdie week het ek vir klein Amélie wat 4 jaar oud is gevra "Hoekom slaan die donderweer" en ons luisteraars die kans gegee om te raai wat haar antwoord was.
14 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min