Lunch Punch: Hanru Pienaar se ma Lizette deel hul oorwinningsreis

Loading player...
Die 13-jarige Hanru is in ‘n stabiele toestand nadat ‘n gewas by hom verwyder is. Sy ma, Lizette kom kuier in die ateljee om hul oorwinningsreis met ons te deel.
20 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min