Lunch Punch: Muller Brandt oor Vriende van Landbou

Loading player...
Die sanger, Muller Brandt, het onlangs die liedjie 'Vriende van Landbou' vrygestel. Hy het 'n passie vir ons land se boere en is intussen aangewys as die ambassadeur vir Vriende van Landbou, 'n platform wat momentum verleen aan diegene wat hulle tyd, geld en kundigheid in die regte rigting wil stuur.
27 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min