Uit die mond van die suigeling - Marloux Myburgh

Loading player...
Annelie het vir Hendri Myburgh van Die Grootontbyt gevra "Wat is die verskil tussen 'n kat en 'n hond?" En luisteraars die kans gegee om te raai wat sy antwoord was.
28 Jan 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min