
Afrikaans


#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete
Podcast · GROOTfm 90.5
Pieter se radioloopbaan het in 2010 by ’n klein gemeenskapsradiostasie begin. Hy het sy vlerke gesprei en in April 2016 die Knysnabos verruil vir Pretoria se stadsliggies, waar hy weeksaande jou uitgenooi het om saam met hom te kuier op GROOTfm 90.5 vanaf 18:00 elke aand. Met sy professionele, tog…

#HoeNou?!
Podcast · Maroela Media
#HoeNou?! is 'n insiggewende oudioreeks wat allerlei alledaagse name, gebruike, kosse en dinge op 'n pittige manier ondersoek en verduidelik waar dit vandaan kom. Die reeks word ontwikkel en aangebied deur Su-an Müller-Marais (bekende radio- en TV-aanbieder) en Gerhard van Huyssteen (professor in taaltegnologie en Afrikaanse taalkunde aan die Noordwes-Universiteit)…

#JouMenseMyMense
Podcast · GROOTfm 90.5
Die omvang van die nood laat mens soms oorweldig, verlam en selfs effens lomp voel. Net omdat ons nie alles vir almal kan wees en doen nie, beteken nie ons moet ons gewone menslike omgee verloor wat fokus op dit wat ons wel vir mekaar kan doen nie. GROOTfm 90.5…

#RosestadSkole Top 10
Podcast · Radio Rosestad
#RosestadSkole Top 10 word aangebied deur Benita Jacobs elke Dinsdag tussen 19:00 tot 20:00

#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES
Podcast · GROOTfm 90.5
Ons weet Gauteng se skole het die beste gees, maar ons soek die skool met die GROOTSTE GEES! GROOTfm 90.5 en Metro Beeld bied aan: #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES2020

#SlatDiePadInspirasie met Lindie Strydom
Podcast · GROOTfm 90.5
Lindie Strydom se weeklikse inspirasie inset op #SlatDiePad. Luister weer hier na die Podcast.


100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER
Podcast · 100.5FM Radio Laeveld
As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.

100.5FM Radio Laeveld PODCAST
Podcast · 100.5FM Radio Laeveld
As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.

100.5fm Nuus Klankgreep
Podcast · 100.5FM Radio Laeveld
Gaan kyk gerus by http://www.radiolaeveld.co.za/nuus-radio-laeveld-100-5fm.html vir meer konteks in verband met die nuusklankgrepe van uit die Laeveld in Mpumalanga.

20 20 Visie met Lisa
Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Die program 20/20 Visie wil jou help om die gebrokenheid van mense rondom jou raak te sien, deur die stories van gelowiges. Die program wil jou ook inspireer om op eenvoudige en kreatiewe maniere betrokke te raak.

3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Podcast · Maroela Media
In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus. Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding en te skep, asook in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen.

Aanbid saam met Dawie
Podcast · ATRADIO
Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om…

Afrikaans Vandag-joernaal
Podcast · Afrikaans Vandag
Joernaal van die Woordeboek van Afrikaans Vandag en Teksredaksie.co.za.

Agra Provision
Podcast · Kosmos 94.1
Van grond tot mond, hetsy herlewing of presisie boerdery met Aga Provision. Jou vennoot in landbou-opleiding.

AgriStad
Podcast · Radio Rosestad
Rosestad Landbou word aangebied Maandae tot Vrydae tussen 05:00 en 06:00 deur Johan Gunter

Alles wat lekker is
Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Anchor of Hope
Podcast · OFM
Anchor of Hope, established in March 2009, is a Non-Profit Organisation in Bloemfontein, comprising of seven different divisions, each concentrating on a different field.

Ander programme
Podcast · GROOTfm 90.5
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.