Labour talk is a weekly actuality program about the different aspects of new and existing labour legislation. It consists of interviews with experts on the LRA, BCEA, COIDA, UIF, EEA, OHSA and various Bargaining Council agreements. Arbeidspraatjies is 'n weeklikse aktualiteits program, oor al die aspekte arbeidswetgewing. Onderhoude met kenners…
23 Jun 2021
1 episodes
Afrikaans Business · Government
Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy…
Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms met ons podsendings. Op ons…
5 Dec 2024
1 episodes
Afrikaans Earth Sciences · Documentary
'n Podcast deur Landbouweekblad. Die span van Landbouweekliks het al die land vol gereis om die landbou en Suid-Afrika se merkwaardige boere se stories in kykers se woonkamers te vertel. Die reeks vermaak kykers al vir byna twee jaar op VIA (kanaal 147 op Dstv) al vir twee jaar lank…
LiG Getuig is ’n podcast wat gewone mense se buitengewone stories vertel. Conette le Roux voer openhartige onderhoude met mense wat swaarkry, seerkry of verlies ervaar het. Byna elkeen van die mense getuig hoe hulle nie sonder God hierdie moeilike pad sou kon stap nie.
18 Mar
1 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
Ligspore is 'n plek waar stories gloei, getuienisse rigting gee en lig sy pad vind deur gewone mense se lewens. Hier gesels ons met stemme uit die gemeenskap - mense wat lig dra, lig soek en lig agterlaat. Mag hierdie stories jou herinner: God se lig is altyd aan die…
10 Feb
4 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
Markplek Ambassadeurs is 'n program wat gefokus is op die geestelike groei van sake- en beroepsmense. Dit bied insigte en leiding om luisteraars te help om hulle geloof in Christus te versterk en toe te pas in hulle professionele lewens. Die program sluit getuienisse en gesprekke in, wat 'n gemeenskaplike…
14 Mar
432 episodes
Afrikaans Business · Christianity
Marriage Hour met Kobus Pauw is die perfekte podcast vir paartjies wat hul huwelik wil versterk, gesonde kommunikasie wil bou en die uitdagings van die huwelikslewe wil oorkom. Kobus Pauw, met meer as 30 jaar se ervaring in huweliksberading, deel insigte, wenke en praktiese oplossings om 'n suksesvolle en vreugdevolle…
17 Mar
390 episodes
Afrikaans Relationships · Christianity
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.