Die Ionia Cherry Crop Celebration en die Maluti Military Fair vier kultuur, erfenis en die kersieseisoen op naburige plase in die hartjie van die Oos-Vrystaat 20 – 22 November 2025! At Lunch se Pulane Nel-Sekepe gesels met die organiseerders om alles te hoor oor die opwindende aktiwiteite wat beplan word.
10 Nov 2025
4 episodes
Afrikaans Places & Travel · History
Welkom by Manne van die Woord Boksburg se Potgooi Kanaal. Ons is 'n interkerklike gebeds- en ondersteuningsgroep waarvan manne landwyd; wat in 'n passievolle verhouding met die Here Jesus Christus staan, en wat hul regmatige posisies as konings, priesters en profete in hul huise, werksplekke, gemeentes en gemeenskappe inneem en…
Tydens Mannestories gesels Müller Crauwcamp elke week met manne wat hulle lewensverhale en getuienisse deel oor hoe die Here in hulle lewens werk. Hierdie program sal jou bemoedig met weeklikse stories oor God se goedheid.
29 Mar
179 episodes
Afrikaans Christianity · Personal Journals
MengNet is ’n netwerkgeleentheid wat ’n ruimte skep vir betekenisvolle skakeling, samewerking en wedersydse ondersteuning. Dit bring entrepreneurs en sakelui bymekaar om idees te deel, verhoudings te bou en saam te groei.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.
31 Mar
232 episodes
Afrikaans Christianity · Self-Improvement
Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies…
14 Dec 2025
46 episodes
Afrikaans Comedy · Personal Journals
Mid-oggend is jou daaglikse dosis lag, lekker gesels en lieflike musiek – Maandag tot Vrydag van 09:00 tot 12:00. Sarina bring haar warm persoonlikheid, skerp humorsin en ’n bietjie sprankel om jou dag op te kikker. Ons deel belangrike en interessante nuusberigte, en bring ’n gesellige atmosfeer waar jy tuis…
Jou metgesel in die laatnag. Diegene wat laat in die nag eensaam voel, vind 'n vertroostende stem. Middernaglig bied kort boodskappe en musiek. Dit moedig luisteraars aan in hulle daaglikse wandel, en gemeenskap, met die Heilige Gees.
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het!…
Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van…
26 Jun 2023
5 episodes
Afrikaans Explicit Business · Education
'n Potgooi reeks wat die toekoms verken - 'n vinnige, impakvolle hulpbron vir enigiemand wat nuuskierig is oor wat voorlê. Deur grondliggende kennis met praktiese gereedskap te vermeng, stel dit jou nie net aan toekomsstudies bekend nie, maar bemagtig jou ook om die toekoms op betekenisvolle maniere te navigeer en…
21 Apr 2025
50 episodes
Afrikaans Social Sciences · Education
Bloemfontein-Wes is ‘n gemeente wat “Voluit vir Christus” leef. Atlete vir Christus. Gelowiges word uit die Woord aangemoedig om die wedloop van die lewe met volharding te hardloop en seker te maak dat hulle die eindstreep haal en die hemelse prys ontvang. (1 Korintiërs 9: 24) Die gemeente is gestig…
Met Nuuspod bring Izak du Plessis die jongste nuus en relevante gesprekke direk na jou. Of dit plaaslike, internasionale, politieke of sosiale kwessies is, ons bespreek die stories wat saak maak. Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus. Bly ingelig en kry insigte wat verder gaan as net die…
Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30. Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse…
19 Feb 4AM
475 episodes
Afrikaans Christianity · Christianity
Met Nagsê Here deel Ds. Theunis Coetzee 45 kort en inspirerende oordenkings om jou dag met vrede en hoop af te sluit. Hierdie reeks bied ’n rustige en troosvolle oomblik, ideaal vir die einde van jou dag. Vind rus vir jou siel met Nagsê Here.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.