Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Draadloos is 'n 3 minuut-lange landbou program wat fokus op aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap. Draadloos is a 3-Minute Agri Show or Radio Magazine Programe and Podcast, in which we look at the latest news in agriculture topics, weather,…
1 Apr
191 episodes
Afrikaans Business News · Daily News
Op Maroela Media se debatsplatform, "Nóú pra’ jy", word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.
27 Mar
66 episodes
Afrikaans News Commentary · Personal Journals
Landbou lewer ‘n beduidende bydrae tot die ekonomie van Suid-Afrika en die landbouwaardeketting vorm die hartklop van Sentraal Suid-Afrika se gemeenskappe. Nie net het hierdie sektor gesorg vir volgehoue voedsellewering tydens die Covid-19 pandemie nie, maar ook bygedra tot werkskepping en ekonomiese groei.
28 Apr 2022
35 episodes
Afrikaans Business · Non-Profit
Die Vrystaat Kunstefees is terug met kleur, kreatiwiteit en kultuur! Die fees, wat van 15 tot 19 Julie 2025 op die Universiteit van die Vrystaat-kampus in die hartjie van Bloemfontein plaasvind, bring 'n lewendige mengsel van teater, visuele kuns, musiek, letterkunde en meer bymekaar. OFM is met trots weer die…
So, of jy nou ‘n stroomop of stroomaf tipe mens is, hier’s ‘n stroom waarvan jy beslik moet kennis neem. Vier jou taal! Bokspring, kapperjol, vleksleep… Lekker-op-die-tong liedjies – waar jy ook al is! #OnsSpeelJouTaal
Of jy nou ‘n stroomop of stroomaf tipe mens is, hier’s ‘n stroom waarvan jy beslik moet kennis neem. Vier jou taal! Bokspring, kapperjol, vleksleep… Lekker-op-die-tong liedjies – waar jy ook al is! #OnsSpeelJouTaal
OFM is weer eens trots om deel te wees van Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond. Dié landmerkgeleentheid op die Sentraal-Suid-Afrikaanse kalender word van 13 tot 16 Mei 2025 buite Bothaville in die Vrystaat aangebied.
16 May 2025
117 episodes
Afrikaans Business · News
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
Jou sig help jou om die wereld rondom jou waar te neem… maar weet jy hoe om jou sig te beskerm? Skakel van 14 tot 18 Oktober 2024 in om 09:30 vir Oogsorgweek op Mid-Morning Magic wanneer Yolanda Maartens met oftalmoloë praat oor makulêre degenerasie, presbiopie en meer. Vind die…
17 Oct 2024
10 episodes
Afrikaans Health & Fitness · Health & Fitness
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.