Nagsê Here

Aand oordenkings saamgestel en aangebied deur Ds. Theunis Coetzee.
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
45 Episodes
1 – 20

Nagsê Here #45

Goeie Naand, Hoevele male het jy nie al gehuiwer om die regte woorde te vind nie. Selfs met gebed sukkel jy, wat is dit wat jy graag wil bid, wil vra, wil afsmeek by Die Here. Jy wil nie selfsugtig klink nie, ook nie te desperaat nie, miskien wonder jy…
27 Aug 2023 3AM 2 min

Nagsê Here #44

Goeie Naand, Die dinge of goeters wat met mens gebeur, baie keer deur eie keuses, dom keuses of onwetend laat jou nogal met hande in die hare. Hoe gaan jy deurkom, hoe gaan jy oorlewe, hoe kan jy dinge regmaak, wat moet jy antwoord en aan wie, wat moet jy…
27 Aug 2023 2AM 2 min

Nagsê Here #43

Goeie Naand, Dink jy Die Here het ‘n droom vir jou? Sou dit beter klink as die vraag is; het Die Here het gedroom en jou vir ‘n doel geskep hier op aarde? Miskien wil jy nou antwoord dat die lewe geen droom wêreld is nie, met dit gesê kan…
27 Aug 2023 2AM 2 min

Nagsê Here #42

Goeie Naand, Jy lees ook Die Bybel en soms tref verse jou net anders asof jy dan eers die werklike betekenis verstaan. Die onlangse jare het my ook deur spanningsvolle tye gebring en vrae na waarheid en opregtheid. Willens en wetens het ek ook gewaag waar engele sou huiwer, mense…
27 Aug 2023 2AM 3 min

Nagsê Here #41

Goeie Naand, Hoe lekker sal dit nie wees as almal saam kan lag en vrede hê nie? Sou jy gevra word wat hoop beteken, sal jy kan antwoord dat almal gelukkig moet wees? Kyk en luister maar na mense, feitlik almal beleef een of ander tyd mislukte verhoudings, seerkry verhoudings,…
20 Jul 2023 2AM 2 min

Nagsê Here #40

Goeie Naand, Dit is altyd ‘n voorreg om opregte vriende te hê. Nou gesels ons nie oor kenisse nie maar vriende as waarde toevoeging. Reël maar ‘n reunie en terwyl jy die boodskappe lees onthou jy die mense, die verlede, die lag en huil, die groei saam en die waarde…
13 Jul 2023 2AM 2 min

Nagsê Here #39

Goeie Naand, Hoekom dink jy wil mense soveel ander mense, veranderd kry.Soort soek soort, lui die spreekwoord, tog is daar altyd mense wat iets anders verwag en vereis. Mense sukkel om mekaar te aanvaar, om onvoorwaardelik die medemens te help wat werklik hulp nodig het. Dit word amper soos mense…
12 Jul 2023 2AM 2 min

Nagsê Here #38

Goeie Naand, In Markus 2 lees ons vanaand ‘n besonderse verhaal. Die verhaal se fokus is nie geloof en genesing nie of geloofsgenesing nie maar wel vergifnis. Jesus was in iemand se huis, besig om God se Woord te verduidelik aan ander. Die dakke was maar laag, bedek met gras…
11 Jul 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #37

Goeie Naand, “Welgeluksalig is die man wat die Here vrees, wat 'n groot welbehae in sy gebooie het.” Die Boodskap vertaal die vers in Ps 112 “Die gelukkigste mense op aarde is hulle wat groot respek vir die Here het, wat met blydskap luister na alles wat die Here sê.”…
10 Jul 2023 5AM 2 min

Nagsê Here #36

Goeie Naand, Hoe wil Die Here hê jy moet wees as jy tot Hom nader? Het jy al gewonder oor hierdie vraag, ‘n vraag na jou waardigheid? Dit hang nie af van jou suksesse nie maar wie jy is. Jy ken ook mense wat skool verlaat het op laerskool en…
10 Jul 2023 5AM 2 min

Nagsê Here #35

Goeie Naand, Elke mens het aansporing nodig, jy ook! Voortdurend elke dag word jy met besluitneming en keuses gelaat, in jou werk, tuis, met mense wat jou op jou knieë hou. Baie mense kyk op na jou, maak staat op jou, wil by jou versterking verkry, glo in jou as…
10 Jul 2023 5AM 2 min

Nagsê Here #34

Goeie Naand, Onthou jy as jy terugdink aan die hoeveelheid kere wat jy ID foto’s geneem het vir jou ID kaart, Bestuurs lisensie, Paspoort.Jy het regop gestaan, met wit agtergrond en die mees treffende is jou strak gesig, jy mag nie lag nie. Hoe kan mens die nature vrolikheid so…
10 Jul 2023 5AM 2 min

Nagsê Here #33

Goeie Naand, Ons bid almal saam vir jou en vir mekaar, dat dit goed gaan met jou en jou geliefdes. Vanaand vertel ons weer ‘n storie, ‘n ware verhaal, bietjie aangepas, van ‘n baie ryk man. Hy het baie besighede gehad, goedgekeur deur die staat, hy het ook onregverdig baie…
6 Jul 2023 7AM 2 min

Nagsê Here #32

Goeie Naand, Baie keer word die vraag gevra “Wat sou jy anders gedoen het of wat is jou planne?” Niks is daar wat versekering bied dat dit suksesvol sou gewees het nie. Ons lees Mattheus 16:24-26 van Jesus wat verduidelik wat die lewe beteken. “Toe sê Jesus vir sy dissipels:…
5 Jul 2023 7AM 3 min

Nagsê Here #31

Goeie Naand, Tyd gaan vining verby, soms te stadig en parykeer is dit asof tyd net gaan stilstaan het. Elke dag skep sy eie geskiedenis en saans wanneer jy in die bed klim het jy reeds die geskiedenis van die onlangse ure deurleef en ervaar. Jy was of deel van…
4 Jul 2023 7AM 2 min

Nagsê Here #30

Goeie Naand, Vanaand in jou gedagte terwyl jy luister moet jy ‘n prentjie van jouself vorm. Geen lelike pentjie nie, groot seblief. Jou prentjie is waar jy sit by ‘n restaurant tafel en ‘n liedjie waarvan jy hou, speel. Voor jy jouself kan keer begin jou voete die ritme volg…
3 Jul 2023 2AM 2 min

Nagsê Here #29

Goeie Naand, Ons bede is almal min of meer dieselfde want ons bid vir mekaar, vir kinders, vir ouers, vir werkgewers, werknemers en onsself. Vanaand se gebed is vir hulle wat smagtend rondsoek na liefde in die lewe. Ons dink aan kinders wat blootgestel word aan mishandeling, verkragtings, onvoerings en…
2 Jul 2023 3AM 2 min

Nagsê Here #28

Goeie Naand, Wat dink jy is daar wat jy het om vir Die Here te gee wat Hom gelukkig, tevrede en dankbaar sal maak? Dis ‘n moeilike vraag, want dit behels jou totale mens bestaan. Antwoorde van liefdadigheid, betrokkenheid by geloof instansies, weerhouding van verderflike dinge in die lewe, geen…
30 Jun 2023 3AM 2 min

Nagsê Here #27

Goeie Naand, Het jy al aande net rondgerol, slaap het jou vergeet. Daar is al baie studies gedoen, sielkundige oorsake geformuleer, mediese oorsake gevind en dan natuurlik ook jou eie lewensstyl waaroor jy beskik wat slaaploosheid veroorsaak. Vanaand moet jy fokus op die rus wat jy nodig het.Jou geloof bied…
29 Jun 2023 2AM 2 min

Nagsê Here #26

Goeie Naand, Ons lewe in ‘n ongekende tog lekker tyd, met tegnologie, internet, selfone, rekenaars, motors, vliegtuie, elektriesieteit, omheinings, gereedskap en wat ookal. Gestel dit val alles weg. Wat gaan jy doen of wees? Dawid het as skaapwagter in so ‘n tyd geleef en die mooiste en bekendste Psalm geskryf…
28 Jun 2023 2AM 3 min
1 – 20