Elvis Blue is te sien saam met Kurt Darren, Tarryn Lamb en die Mzanzi Youth Choir by die immergewilde Spar OFM Carols by Candlelight, die 22ste November in Potchefstroom en 29 November in Bloemfontein
Maxine D’Amico, SPAR Inland Advertising and Promotions Manager, speaks about SPAR OFM Carols by Candlelight, taking place in Central South Africa in November 2023.
Bangladesh bowling Coach Allan Donald joined us live from India ahead of the match against Pakistan and to share his feelings towards the Proteas chances of winning the ICC World Cup
In 'n wêreld waar sukses en welvaart dikwels aan die top van ons prioriteitslys staan, is dit soms moeilik om presies te verstaan wat dit neem om ware rykdom te bereik. Maar vir Daniel Strauss, is dit alles 'n kwessie van ingesteldheid. In sy boek "The Billionaire Mindset", ontleed Daniel…
Dricus du Plessis is 'n Suid-Afrikaanse professionele gemengde gevegskunstenaar wat tans aan die middelgewigafdeling van die Ultimate Fighting Championship (UFC) deelneem. Dricus het vanoggend by die Good Morning Breakfast-span aangesluit waar hy ook vir die Good Morning Breakfast-aanbieder Shandor Potgieter 'n paar houe gegee het as deel van Ofm se…
Shandor en Margaret van die Good Morning Breakfast gaan kop teen kop om te kyk wie die beste braaibroodjie kan maak. Chef Jarine Mortert is gevra om die twee se braaibroodjies te oordeel en uitindelik 'n wenner te kies.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Jan Braai oor die opkomende braaidag die 24ste September. Jan deel ook die geheim vir die perfekte braaibroodjie.
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast-span met talentvolle individue en groepe in die Afrikaanse musiekbedryf en vra vir hulle om akoestese musiek in die ateljee te speel. Hierdie week det Dodo Nyoka 'n draai by die span gemaak.
'n yeboer, het onlangs koppe laat draai toe hy sy bye begin gebruik het om die uitslae van Rugbywêreldbeker-wedstryde te voorspel. Tot dusver het sy bye skrikwekkende akkuraatheid behaal in hul voorspellings.
In 'n onlangse aflewering van die gewilde "Good Morning Breakfast"-program, het die span die voorreg gehad om met die legendariese Suid-Afrikaanse sanger, akteur en grapjas, Leon Schuster, te gesels. Schuster het die afgelope tyd baie aandag gekry nadat hy 'n rugoperasie ondergaan het, en hy het met die span gedeel…
Gideon van der Merwe van die Toyota Cheetahs het by die Good Morning Breakfast-span aangesluit na hul onlangse oorwinning teen die Western Force in die Toyota Challenge. Van der Merwe het bevestig dat die Cheetahs weer voorbereid is vir 'n herhaling kragmeting die komende naweek teen dieselfde span.
On August 30th, the long-awaited moment for the winner of "The 37" Competition to be announced arrived, and it was none other than Nadia Jooste from Virginia. This unique competition had listeners on the edge of their seats, as they were challenged to identify and order 37 songs from a…
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese liedjies vir More Music Friday te speel. Die ongelooflike talentvolle Ruhan Du Toit sluit aan by die Good Morning Breakfast en gesels oor sy nuwe enkelsnit Stockholm Sindroom asook die…
Toyota Cheetahs Flank, Oupa Mohoje spoke with the Good Morning Breakfast team ahead of their game in the Toyota Challenge against the Western Force.
23 Aug 3AM
6 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.