OFM The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show, featuring your host, Shandor Potgieter Margaret Whitfield on traffic and Sam Ludidi on sport - weekdays, 06:00- 09:00.
Daily English South Africa Entertainment News · Music Interviews
3,529 Episodes
1 – 20

Toyoya Cheetahs-stut op die Good Morning Breakfast

Die Good Morning Breakfast-span gesels met Toyota Cheetahs-stut, Hencus van Wyk voor hulle kragmeting met die Bulle en hoor oor die Cheetahs se gereedheid vir hierdie kragmeting. Hencus deel ook meer oor 'n spesiale baard styl wat hy graag dra.
23 Mar 2AM 5 min

Ons volgende tuiste: Die Maan of Mars?

Die Good Morning Breakfast-span gesels met ‘n navorser van die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap, Dr Stefan Lotz om meer uit te vind oor terraforming en of dit beter sal wees vir die mensdom om hulself eerder op die maan te vestig as op Mars.
23 Mar 1AM 5 min

Die ABC van Spanbou

Die Good Morning Breakfast speel "Die ABC van Spanbou" met twee kollegas om te kyk hoe goed hulle saam kan werk.
22 Mar 3AM 4 min

Die voordele van borsvoeding

Die Good Morning Breakfast-span gesels met Dr. Chantelle Van der Bijl, ook bekend as Bloem Momdoc oor die voordele van borsvoeding en die skenk daarvan.
22 Mar 12AM 4 min

Shandor en Sam word gewax

Na 'n gesprek met Dr Annemarie Wentzel van die NWU oor of vrouens meer pyn as mans kan hanteer, het Shandor en Sam van die Good Morning Breakfast onderneem om gewax te word en te kyk hoeveel pyn hulle kan vat.
16 Mar 2AM 3 min

Kan vrouens meer pyn as mans vat?

Die Good Morning Breakfast-span gesels met Doktor Annemarie Wentzel van die NWU om uit te vind of vrouens meer pyn as mans kan hanteer. Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus daarop om die fisiologiese meganismes wat tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en sielkundige…
16 Mar 2AM 3 min

Can we fight against aging?

The Good Morning Breakfast team speaks to Dr Duncan Carmichael with regards to aging and what we can do to slow it down. Dr Duncan Carmichael is a medical doctor with 25 years of experience in the profession. He founded and runs the Institute of Healthy Aging and is the…
15 Mar 2AM 6 min

Met grysheid kom wysheid

Shandor Potgieter gesels met Barbara Wessels en Nellie Williamson wat albei byna 100 jaar oud is om meer oor hul lewens te gesels en advies aan die yeug van vandag te gee.
15 Mar 1AM 5 min

15-year-old the youngest speaker at Forbes conference

15-year-old singer-songwriter, model and actress Singhita Pretorius is the youngest speaker at the Forbes Women Africa Leadership Conference. She talks to the Good Morning Breakfast team about this event.
15 Mar 1AM 4 min

Jong Suid-Afrikaner kry goue kaartjie op American Idol

'n Voormalige inwoner van Suid-Afrika, Stefan Bezuidenhout, het die gesogte kompetisie se goue kaartjie na Hollywood verdien. Die Good Morning Brteakfast span gesels met hom en hoor meer oor sy reis na Amerika en American Idol.
14 Mar 1AM 4 min

Afrikaans is alles vir Kurt Darren

Die Good Morning Breakfast-span gesels met Kurt Darren oor sy nuwe vrystelling "Afrikaans is Alles". Hy praat ook oor sy liefde vir die Afrikaanse taal en hoe dit vir hom anders is as enige ander taal.
14 Mar 1AM 8 min

Harde boetes en tronkstraf vir mense wat skilpaaie as troeteldiere aanhou

Mense wat skilpaaie as troeteldiere aanhou word met strawwe boetes en tronkstraf gedreig. Dit kom nadat die Bloemfonteinse DBV sy kommer uitgespreek het oor die groot aantal huishoudings wat skilpaaie huisves. Die Good Morning Breakfast span gesels met Werner Botha, 'n inspekteur by die Bloemfonteinse DBV om meer oor hierdie…
14 Mar 1AM 4 min

More Music Friday: Brendan Peyper

Brendan Peyper sluit aan by die Good Morning Breakfast-span vir More Music Friday en deel sy talent met Sentraal Suid-Afrika asook sy nuwe liedjie Nee of Ja.
10 Mar 12AM 24 min

Hugo bel die polisie! Waar is oom Wynand?

Na 'n gesprek oor goeie en slegte bure, het die Goor Morning Breakfast-span besluit om vir Wynand Janssens wat te siene is in die "Hugo bel die polisie" video te kontak. Die span het gehoor hoe dit met hom gaan en waar hy homself bevind.
9 Mar 12AM 4 min
1 – 20