OFM At Lunch

At Lunch

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Weekly English South Africa News · Business
606 Episodes
20 – 40

Yolanda Maartens gesels met JD Coetzee van BruCo Groep op At Lunch

Die BruCo Groep verskaf 'n wye reeks koolstofgebaseerde produkte en is ook belangrike rolspelers in beide die logistieke en Landbou sektore. Yolanda Maartens gesels met JD Coetzee een van die direkteure by BruCo om meer uit te vind oor hierdie innoverende kommoditeits- en vervoermaatskappy.
15 Jan 2 min

Proteas Women ready for smasher in Potchefstroom

The Proteas Women are gearing up for an exciting tour against Bangladesh from 03 - 23 December. The tour will cover four cities: Benoni, Kimberley, East London, and Potchefstroom. This tour is a crucial step in the team's preparation for upcoming tournaments, including the 2024 ICC Women’s T20 World Cup…
11 Dec 2023 3 min

CASE IH gee die pas aan

OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met Daniel Dames, Produk Spesialis (Stropers/Hooi toerusting) by CASE IH.
11 Dec 2023 5 min

NAMPO Kersmark 2023

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
29 Nov 2023 4 min

Sol Plaatje University’s Vice-Chancellor’s Cycle Challenge

Mark your calendars, dust off your bikes, and join Sol Plaatje University for the third annual Vice-Chancellor’s Cycle Challenge on 12 November in Kimberley. Pulane Nel-Sekepe to Sol Plaatje University’s Vice Chancellor and Principal, Prof Andrew Crouch, to find out more.
8 Nov 2023 4 min

‘Skip to the Good Stuff’ with MTN

It’s that time of year again… The last big push before the summer holidays… Don’t you sometimes wish you could just skip to the good stuff? Well, now South Africans CAN ‘Skip to the Good Stuff’ with exciting summer deals from MTN. OFM Content editor, Elzette Boucher-Kruger found out more…
27 Oct 2023 4 min

Dean of Student Affairs at Sol Plaatje University

Nicole Morris, Dean of Student Affairs at Sol Plaatje University, spoke to Olebogeng Motse about Nurturing Minds and Hearts. The University has implemented student wellness programmes as part of its commitment to mental health.
27 Oct 2023 7 min

Doen begin tuis met MTN Fibre!

Die somervakansie is om die draai en mense begin ook al na kersgeskenke kyk. As jy daaraan dink om bietjie jou internet konneksie tuis op te gradeer hetsy vir vermaak of werk van die huis af, dan bied MTN Fibre vir jou ‘n aantal opsies. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels…
26 Oct 2023 13 min

Sol Plaatje University Marks a Decade with Vibrant Colour Run

As Sol Plaatje University in Kimberley marks a monumental 10 years of academic excellence, the institution has decided to celebrate in a uniquely vibrant and lively manner. Scheduled for Saturday, 16 September, the university is hosting a family-friendly day out with a central highlight – a spectacular colour run. In…
13 Sep 2023 2 min

Meer oor SANParke se opwindende Parkeweek

SANParke se opwindende Parkeweek vind van 16 tot 24 September plaasvind. 'n Week waar die wonders van Suid-Afrika se natuur binne jou bereik is, GRATIS! Ons fokus spesifiek op die parke wat geen toegangsfooi het gedurende hierdie week nie: Richtersveld, Augrabies, Kgalagadi, en Mokala. Maar onthou, hoewel die toegang gratis…
12 Sep 2023 3 min

Alles wat jy moet weet oor Laerskool De Aar se BUZZZ-naweek

Laerskool De Aar se BUZZZ-naweek vind hierdie jaar op 13 en 14 Oktober 2023 op die skoolterrein plaas. Die BUZZZ- naweek skop reeds op 10 Oktober af wanneer daar ‘n hele geesweek vir die leerlinge beplan word. Daar sal elke dag ‘n aktiwiteit vir die leerlinge wees om aan deel…
4 Sep 2023 14 min

The Perfect Picture – Episode 6: Zahirah

Zahirah, the Dubai dynamo! With her marketing, PR, and TV hosting expertise, she conquered Dubai's glamorous fashion and hospitality scenes. In 2012, she ignited the marketing world with the birth of her brainchild, Think Liquorice—an unstoppable marketing and PR agency that's been turning heads ever since. Oh, and did we…
4 Sep 2023 5 min

Cooldesk en web veiligheid

RAiN Geoktrooieerde Rekenmeesters en Entrutech werk saam in 'n projek, genaamd Cooldesk. Pulane Nel-Sekepe gesels met Reno Pretorius, Direkteur van Entrutech.
31 Aug 2023 4 min

Focustrate: Bejaardes en algehele gesondheid

In 'n vervolg gesprek met Hein van den Berg van DB Pharma, konsentreer Pulane-Nel Sekepe op die toenemende belangstelling in Focustrate en sy potensiële voordele, nie net vir die jonger generasie nie, maar spesifiek vir ons bejaarde gemeenskap en diegene wat in die goue jare van hulle lewe is. Is…
30 Aug 2023 4 min

Focustrate: Geestelike moegheid

In 'n onlangs gehoude onderhoud tussen Pulane-Nel Sekepe en Hein van den Berg van DB Pharma, is daar diep ingegaan op 'n kwaal wat ons almal van tyd tot tyd tref: geestelike moegheid. Terwyl ons almal bewus is van fisieke uitputting, is geestelike moegheid 'n subtiele vyand wat dikwels onder…
30 Aug 2023 2 min

Focustrate: Kinders, eksamen en sport

In 'n boeiende gesprek tussen Pulane-Nel Sekepe en Hein van den Berg van DB Pharma, word daar gefokus op 'n onderwerp wat baie mense kan raak: Focustrate. Hierdie produk, wat beskryf word as 'n moontlike hulpmiddel vir konsentrasie, het die aandag van baie getrek. Die vraag is, wat is presies…
30 Aug 2023 3 min

The Perfect Picture – Episode 5 - Ivan Roux

Get ready to groove with Ivan Roux! This South African sensation is the epitome of talent and charisma. From humble beginnings playing gigs at local pubs to rocking sold-out arenas, Ivan's musical journey has been nothing short of epic. You might recognise him from Idols SA and Die Kontrak, where…
28 Aug 2023 4 min
20 – 40