Isabel van Tonder gesels met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, oor Artikel 6 - sub artikel 3, wat handel oor vee wat vervoer word.
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die astronomiese waarde van vee, wat maandeliks in die Vrystaat gesteel word.
In die finale deel van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor voorgestelde vonisse, vir gevalle van veediefstal en die astronomiese waarde van vee, wat maandeliks in die Vrystaat gesteel word.
Veediefstal is 'n toenemende probleem in die Vrystaat, veral oor Kerstyd. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat. Hulle gesels oor die effektiwiteit van die huidige veediefstalwet.
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, dagbestuurslid van die RPO in die Vrystaat, gesels hulle oor die konsep veediefstal wysigingswetsontwerp, wat tans oop is vir kommentaar.
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Plaasaanvalle en plaasmoorde is aan die toeneem. Isabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker, oor die brutaliteit daarvan, voorsorgmaatreels, bekamping daarvan en ook optrede tydens en na so 'n aanval. Mike Bolhuis gee waardevolle wenke om sinvol met werkers te kommunikeer en raad om nie 'n sagte teiken…
In 'n voortslepende regstryd oor lusern -en pekanneutpersele in die Vaalharts-waterskema, het die hof beveel dat die Land Bank, "verkwiste regskoste" moet betaal. Isabel van Tonder berig daaroor.
Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.
Brazil is the world champion, growing soybean. Maria Bordoni, from Brazil, and also from Yara, South Africa, speaks to Isabel van Tonder, about building a stronger crop, this season.
Wagyu vleis word dikwels gesien as 'n "hartaanval op 'n bord." Navorsing wys egter dat die vleis uitsonderlike gesondheidseienskappe bevat, juis vir hartgesondheid. Isabel van Tonder berig daaroor.
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld Agrochem, 'n donasie oorhandig wat aangewend word vir die NAMPO Alfa Farm Skills kompetisie, vir jong leerders. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy pad…
Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Isabel van Tonder met CH Steenkamp en Rouxan Fouche van Bothaville Hoerskool gesels oor hulle handige skaapklamp wat hulle ontwerp en gebou het.
Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek. Die sluitingsdatum is reeds 31 Okt. Isabel van Tonder gesels met Louis Strydom,Bemarkingsdirekteur van Omnia, een van die sleutelvennote in die projek.
Peritum Agri Institute in Bloemfontein, vier 25 jaar van landbouvaardigheidsontwikkeling. Hulle het 'n nuwe venootskap aangekondig met Bo-Karoo Opleiding in Orania. Isabel van Tonder berig oor hierdie nuwe diplomaprogramme en belangrike vooruitgang vir praktiese landbouopleiding.
1 Oct 11PM
4 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.