OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,806 Episodes
20 – 40

Toyota SA is betrokke by die Jongboer van die jaar kompetisie

Toyota SA was die hoofborg tydens die onlangse aanwysing van die Jongboer van die Jaar kompetisie. Isabel van Tonder gesels met Riaan Esterhuizen,Senior bestuurder: Korporatiewe sake by Toyota SA, oor hoekom hulle betrokke geraak het by dié kompetisie.
1 Dec 10PM 3 min

Somertyd is sinoniem met slangtyd!

Isabel van Tonder gesels met Johan Marais, hoof van die Afrika slangbyt instituut oor slange, behandeling, voorkoming van byte en boererate.
25 Nov 10PM 16 min

Dr Hanri Bester-Cloete gesels oor knopvelsiekte onder vee

Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere kliniek oor knopvelsiekte. Sy gesels ook oor die simptome, verspreiding, die effektiwiteit van entstowwe en die gevare daarvan om boererate te volg in die behandeling van die siekte.
19 Nov 10PM 6 min

Renosterstropery bly 'n toenemende probleem

Isabel van Tonder gesels met Bouwer Haupt, Uitvoerende bestuurder van die Kalahari renoster bewaringsforum en IWZ koordineerder, oor die organisasie se bedrywighede en suksesse in die bewaring van renosters teen stropers.
17 Nov 10PM 13 min
20 – 40