OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
3000 – 3020

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?

Hy praat oor die verlies van kos, wat dalk in die toekoms in 'n volgende pandemie kan ontaard en verwys na die eerste internasionale dag wat verklaar is om op die bewusmaking van kosverlies te fokus. Dit het Dinsdag plaasgevind in aanloop tot die eerste bekendmaking van metodologie om voedselverlies…
30 Sep 2020 11PM 5 min

Icy conditions expected in southern and eastern Free State

The South African Weather Service (SAWS) predicts snow and rain in some areas of South Africa at the weekend. Together with that farmers are warned to keep their animals as far as possible protected in these icy conditions. According to Snow Report SA, snow could occur later this week in…
30 Sep 2020 11PM 6 min

Onwettige jag met honde op plase word nou aangespreek

Die gebruik van honde om vee en wild op plase onwettig te jag word nou aangespreek. Tommie Esterhuyse, voorsitter van landelike veiligheid by Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid, sê daar word vordering gemaak om dié misdryf te bekamp. Daarmee saam is Esterhuyse ook positief oor vordering wat gemaak word…
29 Sep 2020 11PM 2 min

Stoetkuddes blink uit op eerbewysgeleentheid

Standard Bank en SA Stamboek se Elite-eerbewysgeleentheid was vanjaar van hoogstaande gehalte al is dit virtueel aangebied. Dr. Japie van der Westhuizen, algemene bestuurder van SA Stamboek, sê dié geleentheid, wat vanjaar tydens die Bloemskou in April sou plaasvind, maar weens die Covid-19-inperkingsmaatreëls gekanselleer is, word gekenmerk deur verskeie eerbewyse…
29 Sep 2020 11PM 7 min

Agriculture department focuses on awareness about Rabies

Role players in the veterinary industry, including the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development, took part in an social media awareness campaign this year, to celebrate National World Rabie's Day. The day was celebrated across the world yesterday and the department joined the campaign in the Free State…
29 Sep 2020 11PM 7 min

Stoetbeeskuddes en telers kry nasionale erkenning

Standard Bank en SA Stamboek se Elite eerbewysgeleentheid het vanjaar baie goed afgeloop al kon dit nie fisies aangebied word weens die gedwonge kansellasie van die Bloemskou tydens die Covid-19-pandemie se inperkingsregulasies nie. Dié gewilde geleentheid is egter Vrydagaand virtueel aangebied. Dr. Japie van der Westhuizen, algemene bestuurder van Stamboek…
28 Sep 2020 11PM 7 min

#AgriSA: Die fokus moet nou op landelike veiligheid wees

Woede uitbarstings of neerhalende opmerkings deur die minister van polisie, Bheki Cele, word nie deur Agri SA, goedgekeur nie. Tommie Esterhuyse, voorsitter van landelike veiligheid by dié organisasie se Sentrum van Uitnemendheid, sê dit is hartseer dat 'n gesprekvoering, wat veronderstel was om konstruktief tussen die landbougemeenskap van Normandien in…
28 Sep 2020 11PM 5 min

Agri Hour: 28 September, Ernest Ngoepe

World Rabies Day is celebrated all over the world each year on 28 September. This day was established to make people aware of the dangers of rabies which can have detrimental consequences if no precautionary measures are taken. OFM News’ Elsabé Richard spoke to Ernest Ngoepe from the Agricultural Research…
27 Sep 2020 8AM 5 min

Agri-Uur: 28 September, Lise Roberts & Christel van Zyl

Ter viering van Wêreld Toerisme Dag wat jaarliks op 27 September plaasvind, het Plaas TV aanbieder op Youtube, Lise Roberts met Christel van Zyl - wat ‘n PhD in Toerismebestuur by die Noordwes Universiteit behaal het - gesels oor agritoerisme.Van Zyl het verduidelik wat presies agritoersime is en die navorsing…
27 Sep 2020 8AM 5 min

Agri-Uur: 25 September, Patrick Klaaste

Dwelmmisbruik, geweld en werkloosheid in gemeenskappe regoor die land bly steeds knellende kwessies. Die gemeenskapsaktivis in Upington in die Noord-Kaap, Patrick Klaaste, wil egter hierdie kwessies by die horings pak en ‘n groentetuin bou wat gemeenskapslede, veral jong kinders, uit die hande van geweld en dwelmmisbruik sal hou. Hier is…
24 Sep 2020 9AM 1 min

Agri Hour: 25 September, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News’ Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denine Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
24 Sep 2020 7AM 6 min

Agri-Uur: 24 September, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingpryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
23 Sep 2020 10AM 1 min

Agri-Uur: 24 September, Gielie Nieuwoudt

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Vrystaat moedig inwoners aan om ‘n tjoppie te braai vir erfenisdag. Die voorsitter van die organisasie in die provinsie, Gielie Nieuwoudt, het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor hoe vleispryse in die provinsie lyk en inisiatiewe wat die RPO van stapel gestuur het om…
23 Sep 2020 9AM 3 min

Agri Hour: 23 September, Chris Burges, Michiel Scholtz

The reality of climate change is experienced all around the world and climate smart farming is important if we want to continue producing food. This was discussed when the editor of Landbouweekblad, Chris Burges, spoke to senior researcher at the Agricultural Research Council (ARC), Michiel Scholtz. The duo spoke about…
22 Sep 2020 10AM 6 min

Agri-Uur: 23 September, Gerhard Kriel

Die landbou-organisasie Vriende van Landbou hou eerskomende Sondag ‘n virtuele nagmaal op hulle Facebook-blad. Hierdie nagmaal is vir landbouprodusente sowel as verbruikers. Gerhard Kriel van dié landbou-organisasie het met OFM-nuus gesels oor wat die tema van die nagmaal is en wat mense kan verwag tydens hierdie virtuele diens. Hier is…
22 Sep 2020 10AM 2 min

Agri-Uur: 23 September, Dr Faffa Malan

Die probleem met sommige inwendige parasiete is dat dit nie gesien kan word nie. Dit is volgens veearts Faffa Malan. Malan het tydens een van Nampo Virtueel se programme gepraat oor verskillende tipes inwendige parasiete en hoe dit die dier kan beïnvloed. Hier is dr. Malan…
22 Sep 2020 10AM 6 min

Agri-Uur: 22 September, Gerhard Kriel

Die organisasie, Vriende van Landbou, het onlangs ‘n besonderse toep van stapel gestuur. Die toep, genaamd Posduif, is ‘n GPS-opsporingsplatform wat individuele in staat stel om hul familie- en gemeenskapslede tydens spesifieke geleenthede en situasies op te spoor. Gerhard Kriel van dié landbou organisasie sê die toep stel mense in…
21 Sep 2020 11AM 4 min
3000 – 3020