OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
2980 – 3000

#BrendinHorner: Samekoms in Senekal was 'n emosinele ervaring

"Dit is hartseer en ons minister (Bheki Cele) moet een of ander tyd besef dat ons as produsente die toekoms van die land is." Hy sê as elke produsent uit die waardeketting verwyder word deur middel van aanvalle en moorde in landelike gebiede, gaan daar nie meer voedselsekerheid in Suid-Afrika…
7 Oct 2020 12AM 3 min

Local Free State farmers makes a strong statement at Senekal gathering

De Klerk said South Africans are now waging a war with offenders. He said farmers, their families and employees carry a heavy burden on their shoulders due to the attack on Horner. A list of demands include that the two suspects, Sekwetje Mahlamba and Sekola Matlaletsa, are not to be…
7 Oct 2020 12AM 3 min

Rian Schutte Agri-Uur 6 Oktober

Agri-Uur 6 Oktober REPLYREPLY ALLFORWARD Mark as unread Christal-Lize Muller Mon 2020-10-05 10:29 PM To: Pieter Venter; Cc: News Boss; Dane Beisheim; Download all SUGGESTED INTRO: (5:50)#BrendinHorner: Boere vandag byeeen vir hofverskyning in Senekal Boere wat verbonde is aan verskeie landbouverenigings in die Senekal-distrik en omliggende gebiede is vandag byeen…
6 Oct 2020 1AM 5 min

Dr Frikkie Maré

Dr Frikkie Maré van die UV oor die staat se beskikbaarstelling van grond aan opkomende boere. (interessante kykie na die "verhuring" van die grond aan nuwe toetreders)
6 Oct 2020 12AM 2 min

Agbiz: Government's state land release is broadly positive

He says in the past it was argued the growth of South Africa’s agricultural fortunes and job creation will, in part, depend on the expansion of agricultural activities in the underutilised former homelands regions and farms that government acquired through the land reform process. That is why the past week’s…
6 Oct 2020 12AM 5 min

Vrystaat landbou moedig deelname aan veiligheidsopleiding aan

VIR DIE WEB: Le Roux vra gemeenskappe om betrokke te raak by dié opleidingsessies wat ten doel het om gemeenskappe op te lei om gevaarsituasies te hanteer wanneer hulle hulself daarin bevind. Hy sê daarmee saam moet gemeenskappe besef dit is 'n groot uitdaging om 'n doeltreffende uitslag (oplossing) te…
5 Oct 2020 11PM 5 min

Pieter Moller berig oor wildstropery statistiek wat in Namibie bekendgemaak is.

Die Namibiese ministerie van omgewing en toerisme het onlangs ‘n verslag bekend gemaak oor wildlewe-misdaad in die land in 2019. Volgens die statistiek was dit veral renosters wat onwettig afgemaai is met ‘n totaal van 45, terwyl olifante en ivoor se getalle ook betreklik hoog was. 174 sake oor wildlewe-misdaad…
5 Oct 2020 12AM 1 min

Proaktiewe optrede deur polisie word benodig na moord op jong Vrystaatse boer

Hy sê sedert 2011 toe die eerste landelike beveiligingsstrategie bekendgestel is,was daar weinig vorderdering tot nou gewees. Daar is uitsonderings, met toestande wat verbeter in sekere gebiede ten opsigte van die veiligheid van landbougemeenskappe. "Ons sal graag wil sien dat die polisie meer doen en nou na die grondvlak beweeg…
5 Oct 2020 12AM 3 min

Two suspects expected in court after Paul Roux farm killing

He says the two suspects were arrested at Fateng tse Ntho in Paul Roux. Blood stained clothes and shoes were found on the scene and will be taken for forensic tests. According to Makhele the two male suspects are alleged to be stock thieves and it is suspected that Horner…
5 Oct 2020 12AM 1 min

Paul Roux-plaasmoord: Kalmte nou nodig

OFM-nuus het verneem dat Horner, Donderdagaand moontlik na 'n pompstasie is op die plaas waar hy gewerk het, toe hy wreed vermoor is. Hy het Donderdag by sy pa Robby op 'n buurplaas gaan kuier waarna hy huis toe is, maar nooit daar opgedaag het nie. Le Roux wil nie…
4 Oct 2020 11PM 7 min

What's new in Farmer's Weekly?

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
4 Oct 2020 3AM 4 min

Versterking in Aussie-wolmark dra by tot styging in SA-wolmark

Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmark vandeesweek tydens die sesde en sewende wolveiling van die 2020/21 wolseisoen, kan toegeskryf word aan die versterking van die Australiese mark. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK. sê die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede asook 'n groter aanvraag vanuit…
1 Oct 2020 11PM 1 min

What's new in Farmer's Weekly?

In the magazine's news section there is a story about the significant growth in the demand for bees. The demand is high because of an increase in planting of among others avocados, macadamia nuts and citrus. Erasmus says there has been a demand for bees in this regard for pollination…
1 Oct 2020 11PM 5 min

Advertisement notices to be issued soon to release state land

Members of the public will this month have an opportunity to apply for available agricultural state land. This forms part of government's contribution to the land reform program. Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, made this announcement during a media conference in Pretoria on Thursday. Didiza,…
1 Oct 2020 11PM 6 min

Werksgeleentheide kan in landbou geskep word, meen ekonoom

Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers is 23,3% wat aansienlik laer is teenoor die eerste kwartaal se koer van 30,1%. Dié syfer is Dinsdag deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) in sy kwartaallikse arbeidsmagpeiling vir die tweede kwartaal, bekendgemaak. Werkveskaffing het in dié kwartaal in alle bedrywe afgeneem, maar landbou het die kleinste…
30 Sep 2020 11PM 2 min

Veilingspryse daal ietwat, maar is steeds belowend

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
30 Sep 2020 11PM 1 min
2980 – 3000