Landbou is positief na Cele veediefstal in Oos-Vrystaat wil ondersoek Betrokkenes in landbou in die Oos-Vrystaat is positief oor die uitkoms van die vergadering met die polisieminister Bheki Cele in die Paul Roux-distrik. Cele het gister die familie van die vermoorde Brendin Horner, 'n plaaslike plaasbestuurder, besoekDit was 'n private…
Koffiefontein boere en polisie vinnig op hul pos #plaasaanvalle Boere asook die polisie in die Koffiefontein-distrik in die Vrystaat het vinnig opgetree en 'n soektog van stapel gestuur, nadat 'n boer buite sy plaashuis aangeval is. Andries Myburgh het Maandag middagete in sy huis op die plaas Vandermerwesdam geëet toe…
Vreedsame Potch-samekoms teen sinnelose moorde was nodig 'n Vreedsame samekoms buite die landdroshof in Potchefstroom deur 'n klein groep mense ter ondersteuning van die naasbestaandes van die vermoorde Sias Willemse, 'n deeltydse boer, sakeman en bekende in plaaslike sportkringe, was nodig. Dit is volgens die kiesafdelingshoof van die DA in…
Terwyl die volgende hofverskyning van twee verdagtes in verband met die moord op jong Brendin Horner, 'n plaasvoorman van Paul Roux in die Vrystaat, na verwagting eerskomende Vrydag weer in die hof is, maan Agri SA landbougemeenskappe tot kalmte. Dié organisasie se nuutverkose president, Pierre Vercueil, sê die reg moet…
Landelike veiligheidbevelsentrums sal nou oor die land gevestig word. Dit is van die ingrypings om misdaad in landelike gemeenskappe te bekamp. Die aankondig kom nadat Agri SA, TLU SA, en AfriForum verlede week 'n waardevolle vergadering met die nasionale polisiekommisaris, Khehla John Sitole gehad het. Tommie Esterhuyse, voorsitter van landelike…
As usual on the Agri Hour, brought to you by John Deere, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest…
#Plaasmoorde Gereg moet sy gang gaan, sê Agri SA president 'n Groot taak rus op die skouers van Agri SA se nuutverkose president, Pierre Vercueil, 'n boer van Noordwes, wat op dié organisasie se virtuele kongres tot president verkies is. Vercueil, 'n graan- en veeboer wat tussen Vryburg en Mahikeng…
Landbou-ekonoom: Senekal-gebeure het landboubeeld skade berokken Die drama wat ontvou het tydens 'n byeenkoms deur honderde mense in Senekal verlede Dinsdag toe twee moordverdagtes in die plaaslike landdroshof verskyn het weens die moord op die jong Brendin Horner van Paul Roux, het die beeld van landbou negatief geraak. Dit is…
Pofadder-moord: Nog 'n boer verlore vir landbou Die moord op 'n deeltydse boer en 'n plaaslike hoteleienaar van Pofadder in die Noord-Kaap, het opnuut skokgolwe deur die plaaslike landbougemeenskap gestuur. Dit kom nadat Leon Brits se liggaam Woensdag by sy huis op dié dorp gevind is. Hy is vermoedelik verwurg…
Vrystaat Landbou (VL) is vol hoop dat daar begrip sal wees by wetstoepassers rakende emosies wat in hierdie stadium hoog loop onder boere. Dit is volgens Francois Wilken, president van dié organisasie, in reaksie op die inhegtenisneming van André Pienaar, wat in Marquard boer, maar in Senekal bly, weens sy…
What's new in Farmer's Weekly? AND...In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Heinrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK praat nou oor die nasionale wolveiling, wat vandeesweek in Port Elizabeth in die Oos-Kaap plaasgevind het. Dié verslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webtuiste by ovk.co.za vir meer inligting oor alle omvattende dienste vir die boer. OVK -…
Hy sê daar is nou 'n verandering in verbruikers van kosprodukte se gedrag met die Covid-19-pandemie wat stelselmating beter beheer word. Die reaksie van sakeondernemings, soos in die geval met regerings en verbruikers, wissel na gelang daar vordering is met die navigasie van die heropbouproses. Dit blyk uit ‘n onlangse…
Hy sê die prys van lewende hawe wat op die veilings in die Noord-Vrystaat vandeesweek behaal is, bly goed ondanks die feit dat die prys vir diere dié tyd van die maand, tradisioneel laer is teenoor die prys aan die einde van 'n maand.) Volgens Derksen het speenkalwers op die…
He says if there was more control, it could have been prevented that farmers' "justified anger" led to violence and damage done to state property. Nakana says these actions now undermine agriculture's real struggle against the government to protect agricultural communities. Afasa however condemns the continues attacks on farmers, and…
She says Mashinini do not condemn the gathering outside the Senekal Magistrate's Court, but the boisterous behaviour by a group of people do not carry his approval. Mashinini regards the Horner murder as a atrocious killing but the behaviour of the group of people will not be tolerate. She says…
Hy sê daar is opwindende gesprekleiers soos JP Landman, 'n ontleder van politiese en ekonomiese tendense, wat vandag in die openingsessie van die kongres aan die woord is. Hy gaan praat oor politieke scenario's. Daar sal ook geleentheid wees vir 'n vraag-en-antwoord sessie. Die groep- uitvoerende hoof van Transnet, Portia…
7 Oct 2020 12AM
6 min
2960 – 2980
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.