Ou vuurwapenlisensies, wat nog in die vorm van ‘n groen kaartjie uitgereik is, mag dalk ongeldig verklaar word. Dit kom nadat ‘n brief, wat deur die staatsprokureur aan die Raad van SA Jagters uitgereik is, dit uiteensit dat hulle van plan is om die hofinterdik van Junie 2009, wat die…
Dit is belangrik dat Suid-Afrikaners op individuele vlak besef die regering is destruktief en rig skade aan op 'n ongekende grondslag. Dawie Roodt, 'n senior ekonoom van die Efficient Groep, sê dit is egter belangrik dat gemeenskappe besef daar is praktiese oplossings tot hul beskikking teen dié aanvalle deur die…
Beefmaster Groep: Beesvleisbedryf het staande gebly tydens streng inperkingstydperk Die beesvleisbedryf het uitstekend gevaar en staande gebly tydens die strenger staat van inperking weens die Covid-19-pandemie. Dit is volgens Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster Groep, wat meen regulasies is tydens die inperkingstydperk in die Staatskoerant…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... (FOR THE WEB: Erasmus says readers can expect some good news in the…
Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmark kan toegeskryf word aan die verbetering in die Australiese mark asook die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Dit is volgend Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK, wat meen, dié tyging is voorwaar 'n positiewe wending in die mark…
Laubscher meen van die grootse moontlike risiko’s, wat sy kop kan uitsteek noudat daar meer bewyse is dat die verspreiding van die koronavirus beter bestuur kan word en onder beheer blyk te wees, is die traagheid om verder aan te pas. Hy sê dit is duidelik dat ‘n nuwe normaal…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
Boere is self verantwoordelik vir die bestuur van hul produksiefaktore tot by winsgewendheid, maar bevind hulself egter in die uitvoering van dié proses in 'n veranderlike omgewing. Dit is volgens Bennie van Zyl, algemene bestuurder van TLU SA, wat meen daar is talle uitdagings vir boere waaronder landelike veiligheid en…
Grondbestuur op plase deur middel van die gebruik van grondopnames is noodsaaklik vir produsente. Johan van Tol, van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se departement van grondopname en klimaat, sê in dié verband is dit egter belangrik om te let op die feit dat grondtipes asook die eienskappe daarvan…
Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) is betrokke by 'n internasionale studie wat handel oor koste en opbrengsbestuur asook winsgewendheid op die plaas. Die studie het onder die loep gekom op 'n paneelbespreking as deel van Graan SA (GSA) se Nampo Virtuele-handelskou se Agri Xtra-kanaal. Die gesprekleier was Theo…
Die Mike Loutfie stigting saam met die RSA-markagentgroep het hande met Agri SA gevat om voedseltekorte weens die Covid-19-pandemie in die land aan te spreek. Dié samewerkingsooreenkoms kom nadat Agri SA, 'n R1 miljoen skenking by die kunsmisgroep, Yara Africa, ontvang het, om dié nood te verlig. Dié inisiatief het…
Die veiligheidsituasie in landelike gebiede in die Vrystaat bly 'n kern brandpunt waaraan georganiseerde landbou daagliks aandag skenk. Boere is sagte teikens, terwyl misdrywe oor die land heen toeneem, maar veral in die Vrystaat wat aangresend aan Lesotho is. Plaasaanvalle en -moorde neem toe en is 'n werklikheid waarvan daar…
Die Covid-19-pandemie was in 'n sin goed vir die landboubedryf, veral omdat daar 'n bestaande vooroordeel is deur baie mense teenoor dié bedryf en boere. 'n Politieke-ontleder, Max du Preez, meen dié vooroordeel is tydens die nasionale grendelstaat weens dié pandemie in 'n mate afgebreek, omdat landou dié bedryf was…
John Deere promises a virtual experience of a life time #NampoVirtual2020 John Deere Africa, as a broader company, but also on the continent itself, has always been history makers and this year is no exception, especially during the first ever Nampo Virtual Expo. Stephan Nel, marketing manager at John Deere…
#Droogte Vroue van die Middelpos-gebied se koekies kry groot aftrek 'n Groep ywerige vroue van die Suidwes Roggeveld-landbouvereniging by Middelpos in die Noord-Kaap bak heerlike koekies dat dit bars. Dit is deel van die Hartklop Hoop koekie-projek wat van stapel gestuur is om aan boere, wat swaartrek weens die voortslepende…
#Agrink pak uitdagings nasionaal aan namens sy lede Die rol van 'n georganiseerde struktuur in landbou is nou meer as ooit tevore van groot waarde. Dit is noodsaaklik vir boere om deel daarvan te wees. So meen Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, wat glo dié organisasie en sy grondvlakstruktuur…
.As usual on the Agri Hour, brought to you by John Deere, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest…
Agri Noordwes is 'n landbou-organisasie wat stewig gewortel is in a wat se hele struktuur oor 'n lang tydperk opgebou en versterk is. Die sukses van 'n organisasie soos dié wat 'n affiliaat is van Agri SA se krag lê in landbouverenigings. Agri-Noordwes se president, Willem De Chavonnes Vrugtm sê…
6 Sep 2020 11PM
6 min
3040 – 3060
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.