Agriculture is a crucial sector ensuring food security for millions of generations. This fact needs to be taken into account by those people who are of the opinion that agriculture is only a platform for people who have failed making it in other sectors. Nthabiseng Kgobokoe, a 33-year-old farmer from…
Mechanization remains a challenge facing women in agriculture. This includes agri-parks which was implemented by government to deal with this challenge, but when it comes to these parks there are also some obstacles. This is according to the minister of agriculture, land reform and rural development, Thoko Didiza, who was…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
Agri SA is positief oor die verandering wat nou ervaar word ten opsigte van landelike veiligheid in die land. Dié organisasie waarsku egter dat gemeenskappe in dié verband nie hul hoop op 'n onmiddellike verandering moet vestig nie. Hulle moet steeds waaksaam wees op plase en hulself voorberei op moontlike…
Zoetis se Clarifide protefeulje van genomiese toetse waardevol vir suiwelboere Die multinasionale dieregesondheidsonderneming, Zoetis, se Clarifide-portefeulje van genomiese toetse vir suiweldiere is van groot belang . Dit kan 'n ondersteunende rol speel en produsente in staat te stel om diere met 'n verhoogde gehalte vir 'n verskeidenheid eienskappe baie vroeg…
Tree voorkomend op teen longontseking in skaapkuddes Bloutong, is 'n insekoorgedraade siekte wat baie probleme veroorsaak in skaapkuddes. Daarom moet boere nou voorkomend optree met inentings daarvoor. Dr. Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, sê ander siektes wat kan voorkom dié tyd van die jaar is nie seisoenaal verwant nie,…
Justice needed for women in agriculture , says Didiza The economic campaign for justice to women needs to be expressed in the land and agricultural sector. The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development is looking at addressing the issue to enable women to stand shoulder-to-shoulder with men. This…
As usual on the Agri Hour, brought to you by John Deere, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest…
Die projek-Boks-voer-vir-'n-Boer is van stapel gestuur nadat 'n inisiatief van dié aard in die hart van 'n boervrou van Mpumalanga gegroei het. Elria Steinberg, van 'n plaas tussen Hendrina en Carolina, se behoefte om hulp aan boere in die droogtegeteisterde Namakwaland en veral die Calvinia-gebied te verleen, het só sterk…
Die Veeplan-projek, waarby dr. Danie Odendaal, 'n bekende in veeartsgeledere, fokus op beplande gesondheid en produksiebestuur is baie belangrik, veral omdat siektebeheer in Suid-Afrika relatief buite beheer is. Odendaal, ook die direkteur van Veearts Netwerk, sê dié projek is van stapel gestuur in samewerking met Sussex-telers. Dit is daarop gemik…
Die projek-Boks-vir-'n-Boervrou, wat vroeër van stapel gestuur is om hulp aan vroue op plase in droogtegeteisterde dele van die land the verleen, het 'n boervrou van Mpumalanga geïnspireer om haar eie projek te begin. Elria Steinberg, 'n boervrou van hul plaas tussen Hendrina en Carolina in Mpumalanga, se projek-Voer-vir-'n-Boer fokus…
Gemeenskappe se antagonisme jeens plaasaanvalle en voorvalle van ersntige geweld is duidelik, nadat duisende motorfietsryers in die afgelope naweek in stede 'n rit daarteen onderneem het. Die gemeenskap van motorfietsryers was byeen om hul ontevredenheid met plaasmorode en geweld in die land te toon. Vrystaat Landbou (VL) is dankbaar vir…
Six suspects are expected to appear in the Ventersdorp Magistrates’ Court today (Monday) on a charge of attempted murder. This follows an attack on a small holding in the Potchefstroom distric, where a businessman was shot ten times in his legs. Police and other stake holders, however acted swiftly and…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Hierdie tyd van die jaar kom daar min veesiektes voor, maar dit is steeds belangrik dat boere voorkomend optree. Dit is volgens die direkteur van Veearts Netwerk, dr. Danie Odendaal, wat sê die probleem is met insekoorgedraagde siektes wat in die lente, somer en herfs tydperk voorkom. Die situsuasie met…
27 Aug 2020 11PM
5 min
3060 – 3080
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.