OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
3120 – 3140

Agri-Uur 12 Augustus Wandile Sihlobo

Climate and Covid-19 pose risks for agriculture in some African regions As usual on the Agri Hour, brought to you by John Deere, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South…
11 Aug 2020 5PM 4 min

Agri-Uur 11 Augustus Hester Maasdorp tweede deel

Hester Maasdorp 'n veeboer van die plaas Zuurwater, wat meer as 4 900 hektaar in die Aggeneys-gebied in die Noord-Kaap beslaan, vier vandag haar 65ste verjaarsdag. Sy glo egter ouderdom is slegs 'n syfer, en 'n mens is so oud soos wat jy glo en voel. OFM-nuus se Christal-Lize Muller…
10 Aug 2020 4PM 9 min

Agri-Uur 11 Augustus Hester Maasdorp

#WomensMonth: Passievolle veeboer van die Noord-Kaap gryp die lewe aan met 'hand en tand' 'n Toegewyde en hardwerkende veeboer van die plaas Zuurwater in Aggeneys in die Noord-Kaap is 'n vrou van formaat in die landbou. OFM se Agri-Uur fokus tydens Vrouemaand op die rol van vroue in die landboubedryf…
10 Aug 2020 4PM 10 min

Agri-Uur 11 Augustus Francois Knowles

APAC: Covid-19-protokol vir veilings van diere in Staatskoerant gepubliseer Aanwysings vir veilings van lewende hawe is verlede maand in die Staatskoerant gepubliseer. Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte Agenteraad, APAC, sê dié aanwysings het ten doel om veilings doeltreffend te laat funksioneer te midde van die Covid-19-pandemie. OFM-nuus se Christal-Lize…
10 Aug 2020 4PM 2 min

#Vrouemaand : 'n Merkwaardige boer skud nie die Kalahari-sand af van haar voete

Suid-Afrika herdenk in Augustus vrouemaand as 'n huldeblyk aan duisende vroue, wat op 9 Augustus 1956 aan 'n optog na die Uniegebou in Pretoria deelgeneem het, in protes teen die uitbreiding van paswette aan vroue. Dié historiese optog was 'n keerpunt met betrekking tot die rol van vroue in die…
9 Aug 2020 11PM 12 min

Agri-Uur 7 Augustus John Rafferty Brangus breed director

Quality offering of Brangus cattle on its national auction There is great excitement about the Brangus Cattle Breeders Association's national auction which is expected tot take place next week in Harrismith in the Free Sate. John Rafferty, breed director says 70 bulls will be on auction and 40 female animals…
7 Aug 2020 4AM 6 min

Agri-Uur 7 Augustus Denene Erasmus

What's new in Farmer's Weekly? In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine... (FOR THE WEB: Erasmus highlights the August 14 issue of Farmer's Weekly,…
7 Aug 2020 3AM 5 min

Agri-Uur 7 Augustus Agri News Wrap

Agri-Fokus: Hier is die afgelope week se landbounuus-hoogtepunte op OFM En... In dié Agri-Fokus-insetsel vat OFM-nuus se Christal-Lize Muller die week se hoofstories in die Agri-Nuusbulletins weeksdae om 11:00 en 13:30, saam. (VIR DIE WEB: Meer as 3000 mense het reeds vir TLU SA se virtuele optog teen plaasmoorde geregistreer,…
7 Aug 2020 3AM 6 min

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?

Laubsher praat oor bioderversiteit wat nou nog van groter belang is. Hy meen biodiversiteit is die sleutel tot die mens se bestaan. Dit sluit water, suurstof, vrugbare grond, klimaatsbeheer, medisyne en kos soos die waarde van ontspanning en geestelike inspirasie. Hy meen in Suid-Afrika raak die mensdom dalk onverskillig en…
5 Aug 2020 11PM 5 min

Prys van beeste op veiligs styg, terwyl kleinveepryse daal

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
5 Aug 2020 11PM 1 min

#Plaasmoorde: TLU SA en Agri SA vat nou hande

Die regering en meer spesifiek pres. Cyril Ramaphosa se uitsprake en die breek van sy stilte oor moorde en aanvalle op plase en kleinhoewes moet nie slegs by praat bly nie. Daadwerklike optrede word geëis. Dit is volgens Henry Geldenhuys, adjunk-president van TLU SA, wat meen die toename in die…
5 Aug 2020 11PM 2 min

Boere Droogtehulp SA gaan onverpoos voort met hulpverlening aan boere

Boere Droogtehulp SA is nog kliphard aan die werk om hulp aan boere in gebiede, waar die droogte steeds 'n stewige greep het, te ondersteun. Chris van Beljon, stigter van dié nie-winsgewende maatskappy, sê daar steeds gedeeltes in die Noord-Kaap en Oos-Kaap, wat nog bittermin en selfs geen reën vanjaar…
5 Aug 2020 11PM 5 min

Agri-Uur 5 Augustus Francois Saai

Batsa-hofstryd: Saai hoopvol vir 'n positiewe uitslag Die organisasie vir familieboere, Saai, is positief en hoopvol dat die tabakmaatskappy, British American Tobacco SA, Batsa, en nege applikante, 'n sterk saak het in sy hofstryd teen die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Dr Nkosazana Dlamini-Zuma. Saai is een van…
5 Aug 2020 1AM 4 min

Agri-Uur 5 Augustus Francois van der Merwe

Tabakbedryf se oorlewing skraal met tabakverbod, regering bly kop skud Die tabakbedryf van produsente, tot verwerkers en en verspreiders word nou swaar geraak deur die regering se verbod op die verkoop van tabak. Francois van der Merwe, 'n tabakboer en 'n direksielid van Limpopo Tobacco Processors in Rustenburg in Noordwes,…
5 Aug 2020 1AM 6 min

Agri-Uur 5 Augustus Henry Geldenhuys

TLU SA stem nie saam met polisiestatistieke oor moorde en aanvale op palse, maar groter knelpunte wink TLU SA se statistieke oor aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes in Suid-Afrika verskil van die polisie se statistieke wat verlede week deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gestel is…
5 Aug 2020 1AM 7 min

Agri-Uur 3 Augustus Tommie Esterhuyse

Onveilige landelike situasie lei landbougemeenskappe tot breekpunt Die polisie se jongste misdaadstatestieke is nie 'n ware weerspieëling van die onveilige gevoel wat onder boeregemeenskappe heers nie. Dit is volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid vir landelike beveiliging, ná die statestieke Vrydag deur die minister van…
2 Aug 2020 4PM 7 min

Agri-Uur 3 Augustus Ramatseba

Cause of death in Hartswater, Brand-murders, was stab wounds Police in the Northern Cape are deeply worried about false information distributed on social media platforms and among communities about the state of the bodies of the Brand family members that were murdered last week. Danie Brand and his wife Breggie…
2 Aug 2020 4PM 2 min

Agri-Uur 3 Augustus Roy Jankielsohn

Kommersiële boere kan nie skuld kry vir alles wat skeefloop nie, sê Vrystaatse DA Die gewone politieke retoriek, soos talle in die ANC kwyt raak, is in die Vrystaat se aangepaste landboubegroting gebruik. Roy Jankielsohn, DA-LPW en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse wetgewer, sê daar was nie…
2 Aug 2020 4PM 8 min

Agri-Uur 31 Julie Deidré Louw

Deidré Louw van Plaas Media en kompetisie-koördineerder van die Toyota SA Jong Afslaers-kompetisie praat oor dié kompetisie se nuwe formaat. Dit word nou aanlyn aangebied en deelnemers se insetsels sal in Augstus en September op Plaas Media se aanlyn-televisieprogram, Plaas TV, verskyn. Sy sê dié video's van kanidate wat inskryf…
30 Jul 2020 6PM 3 min
3120 – 3140