OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
3140 – 3160

Agri-Uur 31 Julie Frederik van Zyl

Brand-moord - Vaalhartsgemeenskap stuur boodskap uit van "genoeg is genoeg" Gemeenskapslede van Magogong, Hartswater en Jan Kempdorp het Donderdag met die eerste hofverskyning van die vyf verdagtes, wat teregstaan op die ontvoering en moord van die Brand-gesinslede, Donderdag soos een man opgeruk om by dié hofverrigtinge protes aan te teken…
30 Jul 2020 6PM 4 min

Agri-Uur 31 Julie Willem Lauwrens

Hartswater-gemeenskap geskok oor Brand-gesinslede se moord Boere is geskok oor die wrede aanval en moord op die Noord-Kaapse bejaarde egpaar, Danie Brand, en sy vrou Breggie en hul dogter Elzabie, wat Sondag voormiddag glo nog op hul selfone beskikbaar was en toe ontvoer is. Die vermoorde gesinslede se liggame is…
30 Jul 2020 6PM 1 min

Agri Hour Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine... Erasmus highlights the August 7 issue of Farmer's Weekly, with a follow-up story in its news section…
30 Jul 2020 6PM 7 min

Agri-Uur 30 Julie Joe Scholtz

Agri Noord-Kaap en polisie fokus op knelpunte rakende misdaad Agri Noord-Kaap bied 'n gevestigde landelike beveiligingsstruktuur in samewerking met die polisie en gemeenskappe se betrokkenheid word aangemoedig. Daarmee saam is enige aanval op 'n plaas of 'n kleinhoewe, asook misdaad in die algemeen in dié provinsie, 'n bron van kommer…
29 Jul 2020 5PM 5 min

Agri-Uur Nicol Jansen

Vaalharts-gemeenskap eis geen borgtog vir Vaalharts-moordverdagtes Die gemeenskap van Vaalharts en omliggende gebiede trek vandag by die landdroshof in Hartswater saam wanneer vyf verdagtes, waaronder 'n vrou, verskyn in verband met die moord op die Brand-egpaar, Danie en Breggie, en hul dogter Elzabie. Die Brand-gesinslede is Sondag in hul huis…
29 Jul 2020 4PM 1 min

Agri-Uur 30 Julie Chris Derksen

Beeste behaal goeie prys op veilings 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe…
29 Jul 2020 4PM 2 min

Agri-Uur 30 Julie Kobus Laubscher

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher? EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. (VIR DIE WEB: Hy praat oor die ekonomiese herstel ná die Covid-19-andemie en kollektiewe wyshede wat die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) beskikbaar stel. Dié sewe aspekte is…
29 Jul 2020 4PM 5 min

Agri Noord-Kaap veroordeel Hartswater-moord

Agri Noord-Kaap veroordeel die aanval op 'n afgetrede bejaarde egpaar, Danie en Breggie Brand en hul dogter Elzabie, wat aangeval, ontvoer en vermoor is in die Magogong-gebied in die Noord-Kaap ten sterkste. Joe Scholtz, voorsitter van dié organisasie se komitee vir landelike veiligheid, sê hulle is baie ongelukkig dat 'n…
28 Jul 2020 11PM 6 min

Hartswater-moord stuur skokgolwe deur gemeenskap

Die wrede aanval, roof, ontvoering en moord op Danie Brand, sy vrou, Breggie en hul dogter, Elzabie, op 'n kleinhoewe in die Magogong-gebied by Hartswater in die Vaalhartsbesproeiingskema in die Noord-Kaap, het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. Johan Stoltz, bevelvoerder van die Vaalharts-gemeenskapsveiligsheidseenheid, het gisteraand aan OFM-nuus gesê, dit is…
28 Jul 2020 10PM 4 min

Hartswater murder: Five suspects arrested

A total of five suspects were arrested in connection with an attack, robbery, kidnapping, and murder of three family members on a small holding in the Magogong area near Hartswater in the Northern Cape. National police spokesperson, Vishnu Naidoo, last night also confirmed to OFM News' Christal-Lize Muller that three…
28 Jul 2020 10PM 2 min

AfriForum ondersteun soektog na Hartswater-verdagtes

Die burgerregteorganisasie, AfriForum, se Hartswater- en Vrybrug-buurtwagte het die polisie en ander gemeenskapsveiligheidstrukture Maandagaand ondersteun in 'n soektog na Danie Brand, sy vrou, Breggie en hul dogter Elzabie. Hulle is Sondag op 'n kleinhoewe in die Magogong-gebied by Hartswater in die Noord-Kaap aangeval ontvoer. Hoewel daar eers Maandag op die…
28 Jul 2020 10PM 4 min

Agri-Uur 28 Julie Nicol Jansen

Regering gee nie om vir die bewaring van die grondbodem nie, sê #AgriNoordKaap Die regering se besluit om die klassifikasie van droogte as 'n nasionale ramp te herroep het baie kritiek uit landbougeledere ontlok. Agri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, sê dit is onverantwoordelik van die regering en kom daarop…
27 Jul 2020 4PM 3 min

Agri-Uur 28 Julie dr. Dirk Strydom - Nampo

Reëlings vorder goed vir virtuele aanbieding van Nampo Reëlings vir Graan SA (GSA) se gewilde Nampo-oesdag, wat vanjaar virtueel aangebied word, vorder goed. So sê dr. Dirk Strydom, 'n senior landbou-ekonoom en bestuurder van ekonomie en bemarking by GSA, nadat die fisiese aanbieding van die 54ste Nampo-oesdag vanjaar by Nampopark…
27 Jul 2020 3PM 5 min

Agri-Uur 28 Junie Dr. Dirk Strydom

Plaaslike prys van graan onder druk weens oorskot in die wêreld 'n Oorskot van graanvoorraad in die wêreld is nie goed vir die plaaslike bedryf nie. Dr. Dirk Strydom van Graan SA (GSA) meen as die groot Suid-Afrikaanse graanoes wat dié seisoen verwag word, met 2017 se oes vergelyk word…
27 Jul 2020 3PM 1 min

Agri-Hour 28 July Wandile Sihlobo

Another good wet agricultural season predicted for SA As usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. Here is Sihlobo.... (FOR THE WEB: He…
27 Jul 2020 3PM 3 min

Agri-Uur 27 Julie Bennie van Zyl

TLU SA: Die land is in 'n 'skeefloopsituasie' weens misdaad en swak ekonomie Suid-Afrika is in 'n skeefloopsituasie ten opsigte van misdaad in die land. Die regering is afwesig en dit is vir dié organisasie 'n bron van groot kommer. Dit is volgens TLU SA se hoofbestuurder Bennie van Zyl,…
26 Jul 2020 3PM 5 min

Agri Uur 27 Julie Annette Steyn DA

Auditeur-generaal moet nou R1,2 miljard se regeringsdroogtehulp ondersoek Die DA het aangeklop by die ouditeur-generaal met betrekking tot vorige droogtehulp vanaf die regering, wat in die 2018/19 boekjaar beskikbaar gestel is. Dié politieke party se skaduminister vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Annette Steyn, sê daar is R6 miljard in…
26 Jul 2020 3PM 5 min

Agri Uur 27 Julie Andrea Campher

#Agri SA wil kosnood verlig met R1 miljard-inisiatief Die Covid-19-pandemie se impak op Suid-Afrika se ekonomie het 'n groot kosnood tot gevolg.Sedert die begin van die nasionale inperkingstydperk het mense wat aangedui het dat hul hongersnood ervaar van 4,3% tot 7,0% toegeneem. Kosnood is 'n werklikheid in Suid-Afrika en daarom…
26 Jul 2020 3PM 4 min

Agri-Uur 24 Julie Annette Steyn

#DA Landbou het nie 'n plan in plek, daarom die groot begrotingsbesnoeiing Die DA het sy kommer uitgespreek oor die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, se aanpassingsbegroting. Dit kom nadat die totale begroting van die departement vir dié boekjaar met R2,39 miljard vanaf die oorspronklike bedrag…
23 Jul 2020 12PM 5 min

Agri Uur 24 July Zandisile Luphahla

Only more than 1 400 NC farmers benefit from Covid-19-relief fund Only a small portion of farmers in the Northern Cape received agricultural relief fund vouchers through the national Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development's Covid-19-intervention. This comes after minister, Thodo Didiza, in April this year announced R1.2…
23 Jul 2020 12PM 5 min
3140 – 3160