OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
3160 – 3180

Agri Uur Denen Erasmus

What's new in Farmer's Weekly? AND.... In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine... (FOR THE WEB: Erasmus highlights the July 31 issue of Farmer's…
23 Jul 2020 12PM 6 min

Agri-Hour 23 July Thoko Didiza

Agriculture's budget cut affects food distribution, land redistribution and restitution Agriculture, Land Reform and Rural Development Minister, Thoko Didiza, says the Covid-19 pandemic has resulted in a reduction in the department's budget of just under R2.4 million. This comes after the initial budget tabled earlier this year was R16.8 billion…
22 Jul 2020 3PM 2 min

Agri-Uur 23 Julie Zarlus Strydom

Talle in landbou- en regskringe betuig medelye met die afsterwe 'n leierboer en 'n veelsydige advokaat van Vryburg in Noordwes. Kammie Strydom is Maandag in die ouderdom van 72 in die Life Anncron-hospitaal in Klerksdorp in Noordwes weens Covid-19 oorlede. Sy seun Zarlus, sê sy pa het gesukkel met sy…
22 Jul 2020 3PM 5 min

Agri-Uur 23 Julie Chris Derksen

Veilingspryse vir lewende hawe steeds op goeie vlakke 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van…
22 Jul 2020 3PM 1 min

Agri-Uur 23 Julie Kobus Laubscher

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher? EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. (VIR DIE WEB: Hy praat oor die impak van die uitgerekte droogte in sekere dele van die land wat teen die voortydige opheffing van die noodtoestand van…
22 Jul 2020 3PM 5 min

Landless People's Movement recognizes role of commercial farmers

It is disturbing that South Africa is currently facing a national disaster with regards to the Covid-19-pandemic. Lives are lost daily and this is pushing all efforts to provide rightful owners of land an opportunity to rejoice and have dignity. This is according to Edwin Mahlapo, general secretary of the…
21 Jul 2020 11PM 2 min

Drankverbod weens #Covid19 raak graanprodusente negatief, dilemma wag

Die gevolge van die regering se jongste verbod op die handel van drank te midde van die Covid-19-pandemie, is groot op die landboubedryf en die waardeketting in geheel. Dit is volgens dr. Dirk Strydom, hoof van graan ekonomie en bemarking by Graan SA (GSA), wat meen dit het 'n impak…
21 Jul 2020 11PM 6 min

Herroeping van droogte as 'n ramp wek talle vrae

TLU SA bevraagteken die regering se nasionale rampbestuursentrum se besluit om die klassifikasie van droogte as 'n nasionale ramp te herroep. Verskeie landbou-organisasies het hulle sterk daarteen uitgespreek. TLU SA se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, wil weet waarop die regering sy besluit geskoei het, terwyl daar nog talle gebiede in…
21 Jul 2020 11PM 7 min

Agri-Uur 21 Julie Koos Janse van Rensburg

VKB en GWK ondersoek moontlike vorming van 'n vennootskap Konsolidasie vind plaas in die landboubedryf en in die stadium is primêre sowel as sekondêre landbou se marges onder druk. Oorhoofse kostestrukture moet verklein word, sodat produsente op plase kan voorgaan. Landboubesighede moet ook hul kant bring om hul oorhoofse kostes…
21 Jul 2020 1AM 4 min

Agri-Hour 21 July Mase Manopole

The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development in the Northern Cape recognises thé importance of commercial farmers and the role they can play in providing support towards the development of small scale farmers. Newly appointed MEC, Mase Manopole, says mentorship by commercial farmers to small scale farmers is…
21 Jul 2020 1AM 6 min

Agri-Uur René van der Westhuizen Grain Field Chickens

Grain Field Chickens het hard gewerk vir gesogte eerbewys Die gevestigde pluimvee-abbatoir, Grain Field Chickens (GFC), in Reitz in die Oos-Vrystaat het aan streng vereistes voldoen om die gesogte 20 Keys-internasionale eerbewys vir uitnemendheid te ontvang. René van der Westhuizen, bedryfsingenieur by GFC, sê dié maatskappy is op talle vlakke…
21 Jul 2020 1AM 2 min

Agri Uur 21 Julie Wandile Sihlobo

Improved weather condition beneficial for South Africa's winter wheat And... as usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets.
21 Jul 2020 1AM 3 min

Agri Uur 20 Julie Rene van der Westhuizen

Grainfield Chickens by Reitz in die Oos-Vrystaat (GFC) het die gesogte 20 Keys-internasionale eerbewys vir uitnemendheid ontvang. Dié gevestigde pluimvee-abbatoir neem nou leiding ten opsigte van die verbetering van sy gehalte. René van der Westhuizen, 'n bedryfsingenieur by GFC, wat in 2010 onder leiding van die eeue-oue onderneming VKB gevorm…
19 Jul 2020 4PM 4 min

Agri Uur 20 Julie DA Reinette Liebenberg

Die DA in die Noord-Kaap is diep bekommerd oor die LUR van landbou, grondhervorming, landelike ontwikkeling en natuurbewaring, Mase Manopole se begroting wat sy gelewer het. Reinette Liebenberg, DA provinsiale woordvoerder vir landbou, sê daarmee saam sal daar heel waarskynlik nog aanpassings volg aan dié begroting van R559 miljoen ná…
19 Jul 2020 4PM 6 min

Agri Hour 20 July Mase Manopole

Agriculture is an important sector of the economy in both developed and developing countries. In South Africa's Northern Cape province, agriculture is the second most important economic sector after mining. It is the backbone of rural economies of the province. That is why agriculture needs to be protected. This is…
19 Jul 2020 4PM 6 min

Georganiseerde landbou in die Noord-Kaap neem standpunt in oor uitvoer van diere

Agri Noord-Kaap en die Rooivleisprodusente-organisasie in dié provinsie het sy posisie en standpunt rondom die uitvoer van diere per skip na die buiteland vir slagdoeleindes duidelik beklemtoon. Agri Noord-Kaap se pres. Nicol Jansen sê in 'n video-opname daar is wanpersepsie met betrekking tot dié situasie. Daarmee saam sê Johan van…
16 Jul 2020 11PM 2 min

What's new in Farmer's Weekly?

AND.... In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
16 Jul 2020 11PM 6 min

Ramaphosa is concerned about killings of all South Africans

Pres. Cyril Ramaphosa is concerned about the safety of people, on farms and also in rural areas. He said in his second online imbizo (meeting) with South Africans on Wednesday night farm murders are a major source of concern for government. Along with that, government is also concerned about the…
16 Jul 2020 11PM 1 min

Nóg boere moet baat by Covid-19-regeringshulp

Boere en veral kleinboere in die Noord-Kaap wend hulle nou na die DA om hul nood te beklemtoon en 'n hulpkreet na die department van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling uit te stuur. Dit om hulp van die regering te bekom en voordeel te trek uit die landboudepartement se Covid-19-hulpfonds…
14 Jul 2020 11PM 4 min

Reën in die Namakwaland help baie, maar droogte in die Noord-Kaap steeds nie gebreek

Daar is groot dankbaarheid oor welkome reën wat die afgelope naweek in talle winterreënvalgebiede asook in enkele somerreënvalgebiede van die Noord-Kaap verligting gebring het. 'n Koufront het die naweek deur die Wes- en Noord-Kaap beweeg en goeie reën het in verskeie droogtegeteisterde gebiede veral in die Noord-Kaap voorgekom. Dié kouefront…
14 Jul 2020 11PM 1 min
3160 – 3180