OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
3180 – 3200

#VrystaatLandbou: Gebruik veiligheidsmiddele teen aanvalle op plase

Daar was 'n kombinasie van faktore wat 'n rol gespeel het in twee afsonderlike aanvalle op plase onderskeidelik in Ventersbrug en Bethlehem in die Vrystaat die afgelope naweek. 'n Veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou (VL), dr. Jane Buys, sê in die Ventersburg voorval Sondag het dit duidelik na vore gekom dat…
14 Jul 2020 11PM 6 min

Agri Uur 14 Julie Danie Jacobs

Brand du Toit, voorsitter van Agri Namakwaland praat oor boere se blydskap oor die afgelope naweek se reën. Daarmee saam tref nog 'n koufront die binneland vandeesweek wat boere steeds hoopvol maak vir nog reën wat verligting kan bring in die droogtegeteisterde gebiede.
13 Jul 2020 3PM 5 min

Agri Uur 13 Julie Francois Strydom

Die Senwes-groep van maatskappye het die afgelope boekjaar 'n stewige groei van 7,8% teenoor die vorige boekjaar getoon. 'n Nettowins van R303 miljoen is behaal. Daarmee saam het dié groep se verdienste voor rentebelasting met 17,6% vanaf R533 miljoen na R627 miljoen verhoog. Verdienste per aandeel het met 5,4% na…
12 Jul 2020 5PM 6 min

Agri Uur 13 Julie Renette Liebenberg DA

Die DA in die Noord-Kaap plaas nou druk op die regering om aan boere 'n tweede kans te gee om aansoek te doen vir die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se nasionale Covid-19-hulpfonds van R1,2 miljard. Reinette Liebenberg, DA provinsiale woordvoerder vir landbou, grondhervorming, landelike ontwikkeling en natuurbewaring,…
12 Jul 2020 5PM 5 min

Agri Hour 13 July Dr Hope

With another cold front hitting the central interior this week, a manufacturer and supplier of animal health products warns all livestock producers to be aware of the added challenge that cold and wet conditions holds for their animals. Dr Hope Pachena, a animal health specialist at Bupo Animal Health, says…
12 Jul 2020 5PM 7 min

Janse Rabie 10 Julie Agri-Uur

Waterregtehofbeslissing: Verlof om appèl gevra 'n Aansoek om verlof tot appèl rakend die oordrag van waterverbruiksregte word vandag in die Appèlhof in Bloemfontein ingedien. Dit kom nadat die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruikersverenigings, die Doornkraal Besigheidstrust en die De Kalk Besigheidstrust bloedneus in dié verband gekry het. Die Hooggeregshof in Pretoria…
9 Jul 2020 4PM 6 min

Denine Erasmus Farmer's Weekly 11 Julie

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... (FOR THE WEB: She highlights the July 17 issue looking at fresh produce…
9 Jul 2020 4PM 6 min

Sputnik Ratau Agri Uur 9 Julie

Department of Water and Sanitation to strengthen it internal operation The Department of Water and Sanitation aims to strengthen its internal regulation unit in order to finalize applications for water licenses within 90 days and not 300 days, which is the current practice. Sputnik Ratau, spokesperson of the department. says…
8 Jul 2020 1PM 4 min

Chris Derksen, Agri-Uur 9 Julie

Veilingspryse vir lewende hawe steeds op goeie vlakke 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van…
8 Jul 2020 1PM 1 min

Kobus Laubscher, Agri-Uur 9 Julie

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. (VIR DIE WEB: Laubscher praat oor die rol van etikette op produkte om verbruikers te bemagtig. Hy sê voedselsekuriteit het te doen met voldoende, veilige en bekostigbare kos wanneer en waar die verbruiker dit…
8 Jul 2020 1PM 7 min

Sputnik Ratau, Agri-Hour 8 Julie OFM

A decision by the Department of Water and Sanitation to finalize applications for water licenses within 90 days and not 300 days is good news for farmers and South Africa's economy as a whole.
7 Jul 2020 2PM 6 min

Janse Rabie, Agri SA, Agri-Uur 8 Julie

Die Hooggeregshof in Pretoria se onlangse uitspraak téén die verhandeling of verkoop van waterregte word uit sommige landbougeledere as 'n vreemde uitspraak beskou.
7 Jul 2020 2PM 5 min

Gernie Botha, Vrystaat Landbou Agri-Uur 8 Julie

)#VrystaatLandbou: Wat bepaal die wet rondom noodweer of selfverdediging in aanvalle? Vrystaat Landbou (VL) se regsadviseur, Gernie Botha, bespreek nou wat noodweer behels asook die sekere vereistes waaraan voldoen moet word vir die aanval op 'n mens wat in noodweer optree. Hy sê die Suid-Afrikaanse reg maak wel voorsiening vir…
7 Jul 2020 2PM 5 min

Willem Kgomotshwane, plaaswerker Noord-Kaap Agri-Uur 7 Julie

Noord-Kaapse plaaswerker loof sy Skepper vir welkome reën 'n Plaaswerker van die Hopetown-distrik in die Noord-Kaap dank die Here vir die reën wat vroeër vanjaar 'n groot mate van verligting vir boere in droogtegeteisterde gebiede in dié provinsie gebring het. Willem Kgomotshwane, sê in 'n roerende klankgreep wat hy aan…
6 Jul 2020 2PM 2 min

Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap Agri-Uur 7 Julie

#Agrink: Die regering trek nie meer kop uit om droogtehulp te verleen Kouefronte, wat nou reën en sneeu in die Noord-Kaapse winterreënvalgebiede meebring, is 'n welkome sig vir boere in gebiede waar die droogte steeds 'n werklikheid is. Boonop hoop boere steeds vir meer van dié kouefronte, omdat die droogte…
6 Jul 2020 2PM 2 min

Jim Rankin SAAMA Agri Hour 7 July

Agricultural equipment retail sales might continue to be good in short term National tractor sales in June this year showed a significant increase over units sold during the same period last year. This is according to Jim Rankin, secretary of the South African Agricultural Machinery Association (Saama), after a total…
6 Jul 2020 2PM 3 min

Wandile Sihlobo, Agbiz, 7 July Agri Hour

#Agbiz: 2020 the recovery year for agriculture And... as usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. Here is Sihlobo.... (FOR THE WEB: He…
6 Jul 2020 2PM 4 min

Tommie Esterhuyse, 6 Julie Agri-Uur

Met die toename in aanvalle op plase en kleinhoewes regoor die land, is dit nou van groot belang dat daar steeds op die polisie staatgemaak word om landsburgers te beskerm. Dit is volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van landelike veiligheid by Agri SA se Setnrum van Uitnemendheid, wat landbougemeenskappe nou tot…
5 Jul 2020 4PM 7 min
3180 – 3200